Leierskap

Die Ouderlinge het die hoogste gesag in die gemeente en hulle hooftaak is om opsieners te wees vir die Gemeente en die Gemeenteleier te ondersteun.  Hulle voer indiepte gesprekke, kyk na die groot prentjie en is verantwoordelik vir die visie van die Gemeente.

  • Die Direksie is die wetlike liggaam van die Gemeente en hulle hooftaak is om statutêre en wetlike toesig te hou oor die welstand van Ruimsig Gemeente.
  • Die Gemeenteleier rapporteer aan die Direksie, wat optree onder instruksie van die Ouderlinge.
  • Die Dagbestuur fokus op die effektiewe daaglikse bestuur van Ruimsig Gemeente en staan onder leiding van die Gemeenteleier
praying

Ouderlinge

Dalene Kruger
Hermann du Plessis
Jan Smit
Johan van Zyl
Sharon Pauer
SJ Pieterse
Stefan Zeelie
Stephan Keulder
Wilhelm Pauer
chess

Direksie

Stephan Keulder
Wilhelm Pauer
Jan Smit
donation

Gemeenteleier

Jan Smit
briefcase

Dagbestuur

Jan Smit
Lizette Grobbelaar
Stefan Zeelie