Ons voltydse personeel

Jan Smit

Gemeenteleier


Jan is ons Gemeenteleier en het ’n hart vir verlore mense. Hy is getroud met Lynette en hulle dogters is Terrané en Bronwyn.

Stefan Zeelie

Leraar


Stefan het ’n hart vir verhoudings. Hy is getroud met Wendy en hulle dogters is Ruvé en Amoré.

Alta Sutil

Administrateur


Christelle Vorster

Junior Jeugleier


Wendy Zeelie

Bedieningsassistent


Lizette Grobbelaar

Gemeentebestuurder