Wat gebeur die vakansie by Ruimsig Gemeente? #Funmielie

Gemeente Kuier-kamp (23 tot 25 September)
March 27, 2017
Spasies waar jy kan connect die 3de kwartaal
June 29, 2017

Wat gebeur die vakansie by Ruimsig Gemeente? #Funmielie

Bring vir ouma, oupa, kinders, kleinkinders, ooms, tannies, neefs, niggies, vriende en bure.

Ons dienste begin om 08:30 en daar is elke Sondag ‘n lekker bederf.

02/07     Word gevorm (Doughnuts & Balloon Animals)

09/07     Maak tyd vir mekaar (Hot Chocolate & Popcorn)

16/07     Sagte woorde (Spookasem)

23/07     Vier mekaar se uniekheid (Face Paint & Pannekoek)