Spasies waar jy kan connect die 4de kwartaal

Skenk bloed… Wees die verskil!
October 3, 2019
Kom deel die “Goeie Nuus”!
December 18, 2019

Spasies waar jy kan connect die 4de kwartaal

Ruimsig Gemeente is geroep om spasies te skep waar God met mense kan connect en, deur die werking van die Heilige Gees, lewensverandering kan plaasvind.

Kliek op die link na ons Ruimsig Gemeente FaceBook groep, besoek die Steunpunt op Sondae of stuur ‘n epos na [email protected] as jy meer inligting verlang of vir enige van die spasies wil inskryf.  

  • Die 4de kwartaal by J-kidz lyk soos volg:
    6 Okt:  MUNTLEGGING om vir mense Bybels te gee wat nie het nie.  Bring al die R2 & R5’e in jou huis!
    13 Okt – 10 Nov:  Werk kinders deur die kirrikulum
    17 Nov:  Markdag saam met Sonja en Tjokker (Afsluiting vir die jaar)
    (Onthou die Graad 5’s skakel by J-Gen in en die Graad 7’s skakel by Unite in)
  • Die 4de kwartaal vir Unite lyk soos volg:
    6 Okt – 27 Okt:  17:00 in die skoolsaal
    3 Nov:  08:15 – 09:45 Milkshake by Wimpy Cradlestone
    10 Nov:  08:30 – 09:30 Personeelkamer
    17  Nov:  08:15 – 09:45 Burger4Breakfast by Wimpy Cradlestone (Afsluiting vir die jaar)
  • [email protected] Kleingroep skop 9 Oktober om 19:00 af
  • KOM STAP SAAM op Saterdag, 19 Oktober, om 07:30 Kingskloof by Oaktree, Muldersdrif (R40 pp)
  • KOM SKENK BLOED op 20 Oktober vanaf 09:30 in die personeelkamer
  • Bespreek jou plek by ORIGINS DAG-RETREAT Donderdag, 24 Oktober, 07:30 tot 15:00  (R50 pp)
  • Bespreek nou vir ons COMMUNITY ETE Vrydag, 25 Oktober, 18:00 – 22:00 (R100 pp)
  • GETTING THE LOVE YOU WANT!  Imago Verhoudings Wekswinkel 2 & 3 November
  • DOOP GELEENTHEID 17 November tydens 08:30 erediens
  • CELEBRATION DIENS EN MYLPAAL-VIERING 24 November tydens 08:30 erediens.  (Meer inligting volg)

Aangesien Kerstyd ‘n tyd van samesyn is, is dit een van die kere in die jaar waar daar geen J-Kidz of Unite360 aangebied word nie. Hierdeur word ‘n geleentheid geskep om as gesinne en vriende saam hulde te bring aan die drie-enige God. Kom deel in die “Goeie Nuus” om 08:30 op 1, 8, 15, 22 en 25 Desember.

Neem ook kennis dat die Kerkkantoor gesluit is vanaf 26 Desember 2019 tot 2 Januarie 2020 en daar dus geen diens plaasvind op 29 Desember 2019 nie. In ’n noodgeval kan daar gebruik gemaak word van ons “Pastorale Noodlyn” – 082 889 9730.  Ons eerste diens van 2020 sal op 5 Januarie om 08:30 plaasvind.  J-Kidz sal ‘n vakansieprogram aanbied.