Geleenthede waar jy kan connect!
March 27, 2019
Kerk buite die boks
May 28, 2019

Paasnaweek: U, Here, is my hoop

Kom vier Paasfees saam met ons!  Nooi ook jou vriende en familie.

Ruimsig Gemeente se Paasnaweek:
  • 19 April – Goeie Vrydag (Erediens om 08:30)
    Daar is ‘n program by J-kidz, maar Unite360 is gesluit vir Paasnaweek. 

    Goeie Vrydag Nagmaal Stasie (vanaf 07:45)
    Omdat ons graag op Goeie Vrydag geleentheid vir gesinne wil gee om saam Nagmaal te gebruik, het ons hierdie jaar Nagmaal Stasie vanaf 07:45 – 08:30 en dan weer vanaf 09:30-10:00.  Kom maak gebruik van ons Nagmaal Stasie om op jou eie of saam met jou gesin, familie en vriende Nagmaal te gebruik.  Kom herdenk saam die kruisiging en dood van Jesus deur gebruik te maak van hierdie spesiale geleentheid voor en na die erediens!

  • 21 April – Opstanding Sondag (Erediens om 08:30)  

Kom oordink Jesus se lewe, lyding en opstanding.