Hierdie jaar gaan J-Gen (Graad 6 en Graad 7) GROOT met hulle “Ken Mekaar” kamp!
January 6, 2017
Spasies wat jou lewe kan verander
March 10, 2017

Ons visie vir 2017

Jan het Sondag, 15 Januarie, God se droom vir Ruimsig Gemeente gedeel.  Kliek hier  om ‘n kort video van Jan te sien waar hy praat oor die opwinding wat hy het vir 2017.  Gaan luister ook na die preek vir ‘n meer volledige prentjie van die uitdagings en hoe jy kan help om God se droom uit te leef!