Mosambiek Produkte te koop (10 Februarie)

Connected (24 Junie tot 15 Julie)
June 21, 2018
Kleingroep Uitnodiging
January 21, 2019

Mosambiek Produkte te koop (10 Februarie)

Kom koop Sondag, 10 Februarie, Maroela Olie, Cashew Neute en Moringa Kapsules wat deur die Mosambiek gemeenskappe geproduseer word.  Die inkomste gaan direk terug in daardie gemeenskappe in en word ook aangewend vir groter projekte wat God se koninkryk uitbrei.

Maroela Olie: 100ml – R250  | 30ml – R125   |   10ml – R60

Cashew Neute:   1kg – R260   |   600g – R160

Moringa: R150 vir 120 Kapsules