Kleingroep bespreek EKERK se OPENBARING HERBESOEK IN KORONATYD

THE LONE RANGER
June 2, 2020
Doen die lewe
June 4, 2020

Kleingroep bespreek EKERK se OPENBARING HERBESOEK IN KORONATYD

Ruimsig Gemeente begin Woensdag, 3 Junie 2020, met EKERK se OPENBARING HERBESOEK IN KORONATYD in ons Kleingroepe.  Ons wil jou saam nooi deur hierdie boek wat soveel vrae by mense wakker maak.

As jy wil saam kuier en gesels, kyk asseblief deel 1 van die reeks https://www.facebook.com/watch/?v=988573338206738

Jy kan dan Woensdag 3 Junie om 19:00 inskakel op die zoom meeting

Meeting ID: 884 2739 9042

Password: 1234

Ons sê dankie aan die EKERK span wat hierdie materiaal vir ons beskikbaar stel.