Jy word hartelik uitgenooi na ‘n GRATIS Zoom webinaar saam met Johan Smith wat handel oor: Geestesgesondheid en Depressie
Al wat jy hoef te doen is om op hierdie skakel: >> https://bit.ly/3dJrCn0 << te druk en die aanlyn registrasie te voltooi.
Jou Zoom Webinaar link sal automaties aan jou ge-epos word.
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie!
Ruimsig Gemeente groete