Hierdie jaar gaan J-Gen (Graad 6 en Graad 7) GROOT met hulle “Ken Mekaar” kamp!

Ons maak plek vir Spasies
December 2, 2016
Ons visie vir 2017
January 18, 2017

Hierdie jaar gaan J-Gen (Graad 6 en Graad 7) GROOT met hulle “Ken Mekaar” kamp!

As jou Graad 6 of Graad 7 kind nog nie ingeskryf is vir die kamp, wat 10-12 Februarie plaasvind by Sediba Kwêle, net buite Brits, nie, moet jy wikkel, aangesien die plek beperk is.

Teen slegs R850 per kind, wat vervoer, alle etes, aktiwiteite asook ‘n wildrit insluit, is hierdie ‘n geleentheid wat jy nie kan bekostig om deur jou vingers te glip nie.

Kontak gerus vir Christelle by christelle@ruimsig.com of maak Sondag ‘n draai by die J-Gen klas.