Aankondigings

January 30, 2020

Hoe help ons jou om te connect?

Ruimsig Gemeente is geroep om spasies te skep waar God met mense kan connect en deur die werking van die Heilige Gees, […]
January 21, 2020

Leef anders… Waag dit om lief te hê!

Die Here nooi ons tot ‘n lewe wat anders lyk. Hy nooi ons na ‘n lewe waar die beginsels van Sy Koninkryk […]
January 9, 2020

19 Januarie 2020 Gemeente Kuier (Bring & Braai en waterslides)

Almal is welkom om 19 Januarie 2020 saam te kom kuier! 08:30 – 09:30 Erediens Spasie & Unite360 Tieners (J-Kidz & J-Gen […]
January 9, 2020

19 Januarie is AFSKOPSONDAG by J-Kidz

Ons nooi alle kinders tot met Graad 7 om saam te kom baljaar! 08:30 – 09:30 J-Kidz & J-Gen Waterslides Laerskool Muldersdrif rugbyveld […]
December 18, 2019

Kom deel die “Goeie Nuus”!

Aangesien Kerstyd ‘n tyd van samesyn is, is dit een van die kere in die jaar waar daar geen J-Kidz of Unite360 […]
October 3, 2019

Spasies waar jy kan connect die 4de kwartaal

Ruimsig Gemeente is geroep om spasies te skep waar God met mense kan connect en, deur die werking van die Heilige Gees, […]
October 3, 2019

Skenk bloed… Wees die verskil!

Kom skenk bloed – 20 Oktober 09:30-12:30 in die personeelkamer. Wees die verskil en word ‘n gereelde bloedskenker. Requirements for donation are: Weigh […]
October 2, 2019

Doop geleentheid 17 Nov om 08:30

Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk.  In tye […]
May 28, 2019

Kerk buite die boks

Met die reeks “Kerk buite die boks” wil ons graag kerk unpack en buite die boks daarna begin kyk. Ons wil jou […]
April 11, 2019

Paasnaweek: U, Here, is my hoop

Kom vier Paasfees saam met ons!  Nooi ook jou vriende en familie. Ruimsig Gemeente se Paasnaweek: 19 April – Goeie Vrydag (Erediens […]
March 27, 2019

Geleenthede waar jy kan connect!

08:30-09:30 Erediens-spasie  09:30-10:00 Kuier-spasie  10:00-11:00 Addisionele spasies (Sien onder vir datums en ander inligting)  J-Kidz en J-Gen word tydens die 08:30-09:30 en 10:00-11:00 […]
March 6, 2019

Bring Sondag, 10 Maart, kontant saam en ondersteun ‘n goeie saak!

Wat is ‘n Muskathlon?     POPUP benodig R10 000 om ‘n persoon van die straat die nodige opleiding te gee om van […]