Ruimsig Preke
Ruimsig se preke is beskikbaar om te download vanaf die website. Onder is n lys van die Preke wat tans beskikbaar is, gegroepeer volgens REEKS| diens.
Godsdiens is Gevaarlik
1. Godsdiens is Gevaarlik (28/02/2010) [15.85MB / 38.39min]
2. Godsdiens is Gevaarlik (14/03/2010) [12.3MB / 35.14min]
3. Godsdiens is Gevaarlik (21/03/2010) [9.06MB / 19.18min]
Een Maand Om Te Leef!
1. Een Maand Om Te Leef! (17/01/2010) [15.85MB / 38.39min]
2. Een Maand Om Te Leef! (24/01/2010) [12.3MB / 35.14min]
3. Een Maand Om Te Leef! (31/01/2010) [15.45MB / 37.40min]
4. Een Maand Om Te Leef! (07/02/2010) [10.2MB / 25.04min]
5. Een Maand Om Te Leef! (14/02/2010) [11.18MB / 27.15min]
Hoe Om Jou Merk Te Los
1. Hoe Om Jou Merk Te Los (10/01/2010) [13.45MB / 38.16min]
Kersfees in Verhoudings
1. Kersfees in Verhoudings (06/12/2009) [12.7MB / 31.03min]
2. Kersfees in Verhoudings (13/12/2009) [15.6MB / 38.13min]
3. Kersfees in Verhoudings (20/12/2009) [12.1MB / 34.31min]
4. Kersfees in Verhoudings (25/12/2009) [12.0MB / 29.16min]
PUSH - Pray Until Something Happens
1. PUSH (25/10/2009) [14.7MB / 41.55min]
2. PUSH (01/11/2009) [14.3MB / 40.54min]
3. PUSH (08/11/2009) [12.1MB / 34.31min]
4. PUSH (15/11/2009) [14.8MB / 42.14min]
5. PUSH (22/11/2009) [9.62MB / 27.32min]
6. PUSH (29/11/2009) [14.7MB / 41.52min]
Wat wil die Here rerig he?
1. Wat wil die Here rerig he? (11/10/2009) [12.6MB / 36.01min]
Groot Geloof
1. Groot Geloof (04/10/2009) [12.5MB / 35.45min]
Help n bietjie hier (Gesinsdiens)
1. Help n bietjie hier (27/09/2009) [11.5MB / 32.54min]
Reeks - Jou Lewe Tussen Sondae
1. Jou Lewe Tussen Sondae - Pelgrim of Kamper (28/07/2009) [14.2MB / 30.18min]
2. Jou Lewe Tussen Sondae - Met vyande soos die wie het vriende nodig (02/08/2009) [12MB / 25.47min]
3. Jou Lewe Tussen Sondae - Die Vriend (09/08/2009) [14.2MB / 30.20min]
4. Jou Lewe Tussen Sondae - Bedrog (16/08/2009) [10.7MB / 30.30min]
5. Jou Lewe Tussen Sondae - Samaria (23/08/2009) [16.7MB / 45.38min]
6. Jou Lewe Tussen Sondae - Uitnodiging (30/08/2009) [9.43MB / 26.49min]
7. Jou Lewe Tussen Sondae - Slim van sy baas (06/09/2009)
8. Jou Lewe Tussen Sondae - VIP of RIP (13/09/2009) [16.42MB / 40.02min]
9. Jou Lewe Tussen Sondae - Aanhouer wen (20/09/2009) [9.9MB / 28.18min]
Reeks - Geluksdiewe
1. Geluksdiewe - Geraas (28/06/2009) [13MB / 28.09min]
2. Geluksdiewe - Depressie (05/07/2009) [21.7MB / 46.25min]
3. Geluksdiewe - Kompleksiteit (12/07/2009) [36.8MB / 39.18min]
4. Geluksdiewe - Stress (19/07/2009) [35.3MB / 30.10min]
Reeks - Love Dare
1. Love Dare - Liefde Verander Alles (10/05/2009) [19 Mb / 40.41min]
2. Love Dare - Liefde Sonder Grense (17/05/2009) [16MB / 33.52min]
3. Love Dare - Liefde Wat Werk (24/05/2009) [23MB / 50min]
4. Love Dare - Opgeblaasde Liefde (31/05/2009) [20MB / 43.34min]
5. Love Dare - Wat Liefde nie is nie (07/06/2009) [49.9MB / 31.53min]
6. Love Dare - Ware Liefde (14/06/2009) [15.1MB / 32.18min]
7. Love Dare - Geen Grense (21/06/2009) [15.7MB / 33.32min]
*Om te download regs click op die preek ek kies “Save As”.


Wil net dankie se vir die reekse. Ons boer in New Zealand en dit is great om weer geinspireer te word in Christus. Die reekse is so van toepassing op n mens se alle daagse lewe. Daar is net een versoek, is dit moontlik op die praise en worship ook te kan beleef.
Baie dankie
Hi Carl,
Dankie vir die boodskap, ons raak so bietjie agter so elke nou en dan, probeer om dit so binne n week na sondag die nuwe preek te upload.
Ek sal jou versoek vir die worship ook op te sit forward na die kantoor
Groete
Francois
hi daar, baie dankie vir die moeite wat julle doen?! kan julle na die link kyk 7. Jou Lewe Tussen Sondae - Slim van sy baas (06/09/2009)
ek kry dit nie afgelaai nie! het ook gewonder of julle dalk ‘n feed kan opstel dat mens die podcasts outomaties kry???
nogmaals dankie!!!
Hi Sandaleen,
Ekt ’slim vang sy baas’ gefix
dankie vir die notice.
Die nuutste preke is ook op.
N Feed sal perfek wees, ek weet jy kan register op die main RSS feed, wat jou sal email elke keer as n nuwe post gemaak word, dis nounie noodwendig as n nuwe prekk ge-upload word nie, maar ek kan altyd dit so doen.
Die feed om te register is:
http://www.ruimsig.com/Blog/?feed=rss2
[…] PODCasts […]
Ek sien nog geen preke van 2010 nie. Kyk ek verkeerd?
Dankie
Kobus
Hi,
Almal sal binnekort op wees. Het so bietjie van n upload probeelmpie gehad