Ek wil help…

Vir tiendes en bydraes direkte deposito kan betaal word aan:

Bank: ABSA
Naam: Ruimsig Gemeente
Reknr.: 405 312 8823
Takkode: 630841 (Horison)

Vir tiendes en bydraes via debietorderstelsel kliek hier

Kyk gerus na ons lys van bedienings, hier kan jy enige tyd betrokke raak. Daar is op die oomblik n tekort aan hulp by:

- Die klank en beligting bediening
- Tee en koffie bediening.

Skakel gerus die kantoor vir meer inligting.

2 Responses to “Ek wil help…”

  1. Hallooo..
    Ek wil graag weet hoe gaan ek te werke om die R250.00 te donate maandeliks vir die Golang kinders?

    Dankie en julle is GREAT,
    Monique

  2. We appreciate your interest in the Golang Outreach Program. At present we sponsor 280 children in the Aftercare Centre and 40 Pre-Schoolers. For more information on all our activities, please visit our website on www.golangoutreach.co.za.

    As indicated, you wish to sponsor a child on a monthly basis, and the amount is R250 per month per child. We will allocate a child to you once your sponsorship is activated.

    Our banking details are as follows:
    Golang Education Outreach
    Standard Bank, Rivonia
    Branch code 001255
    Current Account no: 023014598

    Many thanks for your support and may God bless you.

    Regards

    Margaret

Leave a Reply