Bedienings
Kontak gerus die kerkkantoor om by enige van die bedienings betrokke te raak.
| Bediening | Leier | Sel no |
|---|---|---|
| Bemarking | Roedolf Botha | 082 826 2641 |
| Beligting | Cobus Grobbelaar | 082 460 1327 |
| Cd opnames | Dewald Burger | 082 551 5894 |
| crew@ruimsig (operasioneel Sondae) |
Pieter Louw | 082 888 1971 |
| Dansbediening & Drama | Kobus Dippenaar | 082 578 3040 |
| Dekorbediening | Nicky van der Merwe | 082 452 2460 |
| DIY- bediening/Handvaardigheid | Tinus Kok | 082 781 5999 |
| Doopbediening | Lynette Burger | 082 457 4025 |
| Erediensproduksie | Jan Smit | 082 491 8255 |
| Finansiële bediening | Wilhelm Pauer | 082 553 8439 |
| Geld Tel | Derek Truter | 083 467 0605 |
| Internet /Website | Francois Conradie | 084 582 1733 |
| J-Kidz (Kinderbediening ) | Katrina Steyn | 082 576 9101 |
| Klankbediening | Johan Weideman | 076 540 0393 |
| Kleingroepe : HearTcore (Universiteit & Jongmense) |
Francois Conradie | 084 582 1733 |
| Kleingroepe/Herstelgroepe | Hermann du Plessis | 082 853 7463 |
| Mannebediening | André Groenewald | 082 826 1570 |
| Multimedia | Cobus Grobbelaar | 082 460 1327 |
| Musiek en sang | Joe Dippenaar | 083 286 2726 |
| Nagmaal & Begrafnisbediening | Lynette Burger | 082 457 4025 |
| Pastorale Sielkundige | Eugene Kemp | 082 372 3494 |
| Sekuriteit (Motors oppas) | Deon Albertsa | 083 288 0446 |
| Steunpunt | Lynette Burger | 082 457 4025 |
| T.A.G. (Jeug/Hoërskoolbediening) |
Johnny Knell | 082 557 2820 |
| Tee en koffie-bediening | Irene Havinga | 083 292 7725 |
| Uitreik | Marais Steyn | 083 458 8545 |
| Verwelkomingsbediening | Anel Engelbrecht | 082 335 3993 |
| Voorbiddingbediening | Ananja de Lange | 083 254 6595 |
| Vrouebediening | Theonette Groenewald | 072 150 5880 |
• Bemarking – Vir diegene wat ‘n passie het vir bemarking en wat kan help om Ruimsig Gemeente se beeld positief na buite uit te dra.
• CD – Vir mense wat graag Sondae wil help met die bestellings en verkoop van die preek CD’s.
• Dans
• Dekor – Vir diegene wat graag wil help om die voorportaal en saal mooi te laat lyk.
• D.I.Y / Handvaardigheid – Vir diegene wat die kennis en passie het om goed reg te maak.
• Finansies – Vir mense wat finansiële advies kan gee en wil seker maak dat Ruimsig Gemeente se geld reg bestuur word.
• Internet / Website
• Klank en Beligting – Vir mense wat Sondae kan help met die op- en afslaan van die klank en beligting asook vir mense met tegniese kennis in die veld.
• Kleingroepe en H.E.R.S.T.E.L.L groepe
• Kinders- J-Kidz lees meer Hier.
• Kollekte
• Manne – Alle mans is welkom om hier betrokke te raak. Hulle hou gereeld kampe en is oop vir enige nuwe idees.
• Multimedia – Vir mense wat graag tydens die erediens ‘n verskil wil maak en gemaklik is met die gebruik van ‘n rekenaar.
• Musiek en Sang – Vir almal wat ‘n instrument kan speel of kan sing.
• Nagmaal
• Na-skoolse Jeug – Almal tussen 20 en 30 is welkom om ons twenty-something’s groep op Dinsdae aande by te woon.
• Nuwe Vennote – Vir diegene wat daarvan hou om nuwe mense te ontmoet en wat graag nuwe vennote welkom wil laat voel.
• Sekuriteit – Vir mense wat tydens die erediens die voertuie oppas en sorg vir sekuriteit tydens die erediens.
• Skoonmaak – Vir mense wat op Sondae kan help met die skoonmaak van die saal, die uitpak, oppak van die tafels en opruim
na die diens.
• Steunpunt – Vir mense wat graag wil help om die Steunpunt te beman op Sondae.
• Tee en koffie – Vir mense met wat wil help met die bedien van koffie en tee na die diens en die opruim na die tyd.
• Youth - Die tieners kom op Sondae tydens die eredienste bymekaar en kuier lekker saam oor ‘n koppie Milo en gesels oor die Here, die lewe en wat nog als. Johnny is die leier en kan by die kerkkantoor gekontak word.
• Uitreik
• Verwelkoming – Vir mense wat graag op Sondae die mense vriendelik wil ontvang en help om die program uit te deel.
• Vroue - Alle vroue is welkom om hier betrokke te raak. Hulle hou gereeld kampe, seminare en funksies.
• Voorbidding


Ek wil graag ‘n gebedsversoek aan julle stuur. Kan ek dit doen?
Hi,
Dankie vir die comment. Gebedsversoeke kan na die kerk kantoot gestuur word (info@ruimsig.com), of hier onder is n link na n artikel wat vroeer die maand opgesit is wat meer detail het:
http://www.ruimsig.com/Blog/?p=700
Groete
Francois
Hi!
Ek het ‘n groot passie vir kinders, veral klein of gestremde kindertjies! God lê dit al lank op my hart dat ek moet help by Ruimsig gemeente se J-Kids!
Kan julle dalk vir my meer inligiting gee aangaande hierdie bediening?
Baie dankie
Blessings*
Louise
By J-Kidz weet ons dat kinders die meeste leer wanneer…..
…die lesinhoud ouderdomsgepas is! Ons het spesifieke ouderdomsgroepe waarin elke les en aktiwiteit aangepas word om die ouderdomme in ag te neem.
…die omgewing fisies, emosioneel en geestelik veilig is! Ons weet dat kinders kosbaar is en doen baie moeite om seker te maak dat hulle in ‘n veilige omgewing is deur seker te maak daar is behoorlike sekuriteit terwyl kinders in ons sorg is.
…die lesse relevant in hulle lewens is, en ons hulle leer hoe om dit wat hulle leer, elke dag toe te pas.
…hulle in kleingroepe opgedeel word waar dissipelskap meer intens kan plaasvind. In kleiner groepe neem kinders makliker deel aan gesprekke en deel hulle met hul leiers hul “struggles”.
…die Bybelverhale en lesse op ‘n interaktiewe en kreatiewe manier aangebied word.
…hulle hope PRET het!
J-Kidz is tydens die dienste:
08:30–09:30 & 10:10–11:10
Groepe by J-kidz:
J-Babies 0-2 jaar (oppasdiens)
J-Kleuters 3-5 jaar
J-Kidz Jnr Gr R - Gr 2
J-Kidz Snr Gr 3 – Gr 5
J-Gen Gr 6 – Gr 7
Kontak gerus vir Katrina Steyn by 082 889 9730/087 721 0402 of jkidz@ruimsig.com