Leierskap

Direksie:
Omdat Ruimsig Gemeente ‘n Artikel 21 Maatskappy is, het ons ‘n direksie wat omsien na die oorhoofse bedrywighede van die gemeente. Hulle dra naas God die hoogste gesag in Ruimsig Gemeente en hulle hooffunksie is om strategiese en geestelike leiding te verskaf aan die gemeente.

‘n Persoon kan deur enige iemand as Direksielid genomineer word en word dan deur die vennote van die gemeente in- of uitgestem op die Algemene Jaarvergadering van die gemeente.


Jan Smit______ André Wohlfahrt___Marlize Devantier_Christo Sutherland_Andre Groenewald__Wilhelm Pauer


Gemeenteleier:
Die Direksie en is verantwoordelik vir visioenêre leierskap en strategiese groei van die gemeente. Jan Smit neem tans waar as Gemeenteleier.

Jan Smit

Dagbestuur:
Die Dagbestuur rapporteer aan die Gemeenteleier en is verantwoordelik vir die dag-tot-dag bestuur van die gemeente.

Jan Smit

Comments are closed.