Program vir J-Kidz (Termyn 3 Julie – September)

jKidz
20 Jul: Afskop Sondag:Poppekas- Jy is spesiaal.

27 Jul: ‘n Hemelse adres.

3 Aug: Die Heilige Gees in jou.

10 Aug: Wow! Gekies as ambassadeur.

17 Aug: Een vir almal en almal vir Een.

24 Aug: Wat ‘n lawwe IDée! Lawwe idees in my kop. (oor myself)

31 Aug: Lawwe “label” IDees.

7 Sept: My vriend se lawwe IDees.

14 Sept: Lawwe dubbele IDees.

21 Sept: Afsluiting Sondag: Haai, jou ID steek uit. Ek is –Vrug!

Leave a Reply