DG-1 Gemeente-Orienteringsfunksie
Posted on January 15th, 2010 by Francois
[ January 24, 2010; 10:00 am; ] Kom woon gerus die DG-1 Gemeente-Orienteringsfunksie op die 24ste by om meer uit te vind oor Ruimsig Gemeente of om as vennoot aan te sluit. Die funksie is gratis en sluit ‘n ligte aandete in.
Kontak die kerkkantoor by 082 889 9730 of kom besoek die Steunpunt op Sondae vir meer inligting.
Filed under: Kalender | 1 Comment »

