Sondag Dienste oor Kersfees en die Nuwe Jaar

13/12 - “KERSFEES IN VERHOUDINGS” (SLEGS EEN DIENS om 08:30)
20/12 - “KERSFEES IN VERHOUDINGS” (SLEGS EEN DIENS om 08:30)
25/12 - “KERSFEES IN VERHOUDINGS” (SLEGS EEN DIENS om 08:30)
27/12 - GEEN DIENS
03/01 - GEEN DIENS
10/01 - “MAAK DIE BESTE VAN WAAR JY IS!” (Dienste om 08:30 EN 10:10)

kerkkantoor Gesluit (26/12/09 - 03/01/10)

Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 26/12/09 tot 03/01/10.
In ‘n noodgeval kan Roedolf Botha gekontak word by 082 826 2641.
LET WEL: Van die personeel gaan reeds vroeër op verlof wat beteken dat daar vanaf 17/12/09 tot 24/12/09 beperkte diens by die kerkkantoor gaan wees. Kom besoek gerus Sondae die […]

Kersfees in Verhoudings