Princess Opknap Uitreik

Die foto’s van die Princess Opknap Uitreik is beskikbaar hier op die website. Click hier vir die res…


Cancare - Walk against Breast Cancer

[ October 18, 2009; ] CanCare het besluit om die “Walk against Breast Cancer” te ondersteun wat Sondag, 18 Oktober, by die Johannesburgse Dieretuin plaasvind en wil graag jou en jou gesin (kinders ook welkom) nooi om saam met ons die 5km-roete te kom stap!

Besoek gerus www.ithembawalkathon.co.za vir meer inligting en om sommer klaar te registreer vir die oggend! […]

Viva KidZ in Burgershoop Uitreik (Krugersdorp-Wes)

Ingrid Herbst en Pieter Swart en sowat 15 medewerkers van Ruimsig het hulleself gegee vir die kinders van die gemeenskap en op Saterdag 16 September ‘n speletjies dag aangebied wat 200 kinderharte bly gemaak het.
Hier is fotos van die dag:

Click hier vir die res van die foto’s…

J-Kidz Kwartaal Program, ens.

1. Missie en Visie
2. Basiese Kinderveiligheidsbeleid van Ruimsig Gemeente
3. T.R.A.I.N
4. J-Kidz program vir die laaste kwartaal
…lees verder…


Sondag Dienste (Laerskool Muldersdrif om 08:30 en 10:10)

* Sondae se boodskappe kan nou afgelaai word! Kyk gerus na ons PODCast bladsy
11/10 Wat wil die Here rérig hê?
18/10 GEEN EREDIENSTE, T.A.G. OF J-KIDZ A.G.V. GEESTELIKE GROEI-NAWEEK Ons het besluit om nie hierdie jaar ons tradisionele Gemeentekamp by Buffelspoort te hou nie, maar om eerder ‘n […]

Uitreikgeleentheid: Petra-Kollege

Ons het die naweek van 27/09 tydens ons gesinsdiens kennis gemaak met Dirk en Taletha Coetsee van Petra-Kollege. Galasiërs 6:2 het hopelik in ons lyf gaan sit hierdie week - ons dra weer met nuwe ywer die mense in ons huis se laste. Ruimsig het gewys daar is ‘n kind in almal van […]

T.A.G. Afskop Sondag (11 Oktober om 08:30 en 10:10)

T.A.G. skop af op 11/10/09 om 08:30 en 10:10. Hulle tema vir die 4de kwartaal is “Creation” wat uitgebeeld gaan word deur die volgende “movements”: danse, dramas, kuns, “worship”, multimedia, gebed en leierskap. Die doel van die kwartaal is “purpose & pleasure” en sluit af op 29 November 2009.
LET WEL: […]

Operasie Opknap By Princess Plakkerskamp (From The Heart Kleuterskool)

Ruimsig se nutsmanne en bouers het gewys wat in hulle steek en het gestewel en gespoor opgedaag vir die groot opknap. Duisend dankies aan Johan van Zyl wat die leiding geneem het saam met bouers, elektrisiëns, loodgieters en handlangers wat gehelp het om die lewe vir Rina en haar personeel makliker te maak. […]