Speletjiesdag in Burgershoop

Kinders is vir Ruimsig Gemeente, net soos vir Jesus, baie belangrik. Kinders se taal is ‘SPEEL”!! Die speletjiesdag is ons strategie om verhoudings te bou met kinders, en kinders vir die koninkryk te wen. Kinders van die area word ook weekliks bedien met ‘n “Kidz Bible Klub” by die Rekreasiesentrum en ons […]

Pa en Kinders Kamp - 5 September

[ September 5, 2009; ] Pa’s en kinders is welkom om op Saterdag 05/09 enige tyd van 12:00 af op L/S Muldersdrif se rugbyveld te kom kamp. Daar word niks voorsien nie.

Bespreek asb. by andre@venturestrust.co.za

Ruimsig Vrouekamp met Mila Venter (4-6 September 2009)

[ September 4, 2009 4:00 pm to September 6, 2009 4:00 pm. ] Mila Venter praat oor GEHOORSAAMHEID AAN GOD.

Om jou plek te verseker kontak voor 25 Augustus vir Suné Mans by 0763964812 of per epos by sune@faadvisor.co.za! Die kostes beloop R450pp en sluit ‘n gratis T-hemp in!

LET WEL: ‘n Deposito van R200 word verlang om jou bespreking te bevestig

KLEINDOOP/INSEËN-GELEENTHEDE

[ July 19, 2009; 8:00 am; August 30, 2009; 8:00 am; September 20, 2009; 8:00 am; ] KLEINDOOP/INSEËN-GELEENTHEDE (tydens 2de diens) 19/07; 30/08 & 20/09

Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om ‘n afspraak te maak.