Posted on July 30th, 2009 by Francois
(Sondae se boodskappe kan nou afgelaai word! Kyk gerus na ons PODCast bladsy)
02/08 Met vyande soos dié, wie het vriende nodig? (Lees gerus Lukas 10:25-37)
09/08 Die Vriend (Lees gerus Lukas 11:1-13)
16/08 Bedrog (Lees gerus Lukas 11:37-54)
23/08 Samaria (Lees gerus Lukas 13:6-9)
30/08 […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on July 30th, 2009 by Francois
Vir navrae kontak Riekies Huisamen by 082 821 5500) :
03/08 - Skop Kidzklub af by HUIS JERUSALEM in Krugersdorp-Wes
Join Rochelle Maandagmiddae by Kidzklub en help met die aanbied van: Bybelstories, speletjies, bybelverse, handwerk aktiwiteite, ens!
04/08 - […]
Filed under: Uitreik | No Comments »
Posted on July 30th, 2009 by Francois
[ September 4, 2009 4:00 pm to September 6, 2009 4:00 pm. ] Mila Venter praat oor GEHOORSAAMHEID AAN GOD.
Om jou plek te verseker kontak voor 25 Augustus vir Suné Mans by 0763964812 of per epos by sune@faadvisor.co.za! Die kostes beloop R450pp en sluit ‘n gratis T-hemp in!
LET WEL: ‘n Deposito van R200 word verlang om jou bespreking te bevestig
Filed under: Wats nuut, Kalender | No Comments »
Posted on July 30th, 2009 by Francois
KLEINDOOP/INSEËN-GELEENTHEDE (tydens 2de diens) 19/07; 30/08 & 20/09
Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om ‘n afspraak te maak.
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on July 30th, 2009 by Francois
KLEINDOOP/INSEËN-GELEENTHEDE (tydens 2de diens) 19/07; 30/08 & 20/09
Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om ‘n afspraak te maak.
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on July 30th, 2009 by Francois
[ July 19, 2009; 8:00 am; August 30, 2009; 8:00 am; September 20, 2009; 8:00 am; ] KLEINDOOP/INSEËN-GELEENTHEDE (tydens 2de diens) 19/07; 30/08 & 20/09
Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om ‘n afspraak te maak.
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on June 12th, 2009 by Francois
[ July 26, 2009; 11:00 am; ] ALGEMENE JAAR VERGADERING (26 Julie 2009 na die 2de diens)
Aangesien Ruimsig Gemeente geregistreer is as ‘n Artikel 21 Maatskappy, word ons volgens wet verplig om ons finansiële state, instem van nuwe Direkteure, ens. voor te lê aan ons lede (Vennote) tydens ‘n Algemene Jaar Vergadering. Die lede kworum vir die vergadering is 10% van […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on June 12th, 2009 by Francois
[ July 26, 2009; 3:15 pm to 7:30 pm. ] GEMEENTE-ORIËNTERING/DG-1 (26 Julie 2009 van 15:15 tot 19:30)
Almal wat graag meer oor Ruimsig Gemeente wil uitvind of wat by die gemeente wil aansluit, is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Die funksie is gratis en sluit ‘n ligte aandete in. Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]
Filed under: Kalender | No Comments »