SONDAG DIENSTE (Laerskool Muldersdrif om 08:30 en 10:10)


SONDAG DIENSTE (Laerskool Muldersdrif om 08:30 en 10:10)

* Sondae se boodskappe kan nou afgelaai word! Kyk gerus na ons PODCast bladsy
—————————————————————————– ————————————————————————————–
“LOVE DARE” vanaf 10 Mei - 21 Junie 2009
Daar is nog net 2 Sondae oor! Ons praat 14 Junie oor “Ware liefde…” en 21 Junie oor “Géén grense!”. Dankie aan almal wat die uitdaging aanvaar het en […]

Uireik fokus - Machaila en Golang

MACHAILA (Mosambiekuitreik 4-11 Julie 2009)
Die grootste behoefte tans in Machaila is water. Gerhard Erasmus het laat weet dat alle moontlike opsies gebruik moet word om water op te vang! Elke dak moet so gou as moontlik ‘n geut en watertenk kry. Danksy almal se donasies met die sop verkope laas Sondag […]

LAERSKOOL MULDERSDRIF BIED AAN GRETHA WIID

[ June 18, 2009; 6:30 pm; ] LAERSKOOL MULDERSDRIF BIED AAN GRETHA WIID (18 Junie 2009 om 18:30 vir 19:00)

Het jy ‘n strategie om seker te maak dat jou kind se karakter sterk genoeg is om stormsterk deur die lewe te gaan? Hoop jy dat jou kind eendag anders sal wees as die meeste tieners wat jy deesdae op straat […]

ALGEMENE JAAR VERGADERING

[ July 26, 2009; 11:00 am; ] ALGEMENE JAAR VERGADERING (26 Julie 2009 na die 2de diens)

Aangesien Ruimsig Gemeente geregistreer is as ‘n Artikel 21 Maatskappy, word ons volgens wet verplig om ons finansiële state, instem van nuwe Direkteure, ens. voor te lê aan ons lede (Vennote) tydens ‘n Algemene Jaar Vergadering. Die lede kworum vir die vergadering is 10% van […]

GEMEENTE-ORIËNTERING/DG-1

[ July 26, 2009; 3:15 pm to 7:30 pm. ] GEMEENTE-ORIËNTERING/DG-1 (26 Julie 2009 van 15:15 tot 19:30)

Almal wat graag meer oor Ruimsig Gemeente wil uitvind of wat by die gemeente wil aansluit, is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Die funksie is gratis en sluit ‘n ligte aandete in. Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]

T.A.G Website Launch

Click op die Logo vir T.A.G se nuwe Website: