Ruimsig Preke op PODCast

Ruimsig se Preke sal van nou af beskikbaar wees om te download vanaf die website.
Kyk gerus na ons PODCast bladsy wat al die detail het van hoe mens die preke kan download.
—–––––

Love Dare


DIE “LOVE DARE” vanaf 10 Mei - 21 Junie 2009 (08:30 en 10:10)

Te veel huwelike eindig wanneer iemand sê: “Ek het jou nie meer lief nie.” Die “Love Dare” bespreek hoe so ‘n stelling ‘n gebrek aan begrip weerspieël oor die fundamentele aard van ware liefde. Die “Love Dare” reeks skop Sondag 10 Mei af en ons gaan 500 “Love Dare” boeke uitdeel. Kom […]

GEBEDSLEWE

Psalm 47:11 - Bedaar en herken dat ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
“Stil word” is seker een van die moeilikste dinge om te doen in ons tyd, maar dis wat God vir ons vra: Word stil, dink aan My. Herken my almag en leierskap. Kom […]

UITREIK FOKUS - PATHWAYS ROODEPOORT

UITREIK FOKUS - PATHWAYS ROODEPOORT (10/05; 17/05; 24/05 & 31/05)
PATHWAYS ROODEPOORT is een van Ruimsig Gemeente se talle uitreikprojekte. Hierdie is ‘n skool vir erg gestremde leerlinge. Wat hierdie skool so uitsonderlik maak is dat daar vir elke individuele leerling ‘n spesiale program ontwikkel word om sodoende die leerling is staat te […]

GOLANG EDUCATION OUTREACH TERUGVOER

GOLANG EDUCATION OUTREACH TERUGVOER (www.golangoutreach.co.za)

Ek wens so meer van julle was daar - daar in die Magalies berg saam met veertig 10 - 11jarige dogters uit Zandspruit plakkerskamp wat soveel eerstes beleef het. Eerste warm water stort waarvoor jy nie 05h00 in die oggend ‘n keteltjie hoef te kook nie. Eerste mes en […]

IMMERGROEN OUERSKAPKURSUS (15 & 16 Mei)

[ May 15, 2009 6:00 pm to May 16, 2009 6:00 pm. ] Die kursus word aangebied deur Lollie Smith en is gebaseer op die topverkoper boek “Kweek kinders met karakter” en “Kweek gesonde gesag” sowel as prakties, kreatiewe dissipline-idees deur Hettie Brittz en Andalene Salvesen. Die koste van die kursus is R700 per ouerpaar en sluit ‘n handleiding en etes in.

Die kursus vind plaas […]

VROUEKAMP MET WANDA BAM (22 tot 24 Mei 2009)

[ May 22, 2009 8:00 am to May 24, 2009 8:00 am. ] Die afsluitdatum vir besprekings is 13 Mei. Daar is min plek oor so kontak so gou as moontlik vir Suné Mans by 0763964812 of per epos by sune@faadvisor.co.za om jou plek te bespreek!

Die tema is “GOD IN RUS EN STILTE” en die kostes beloop R500pp en sluit ‘n gratis T-hemp in. […]

DG-4 GETUIENIS-ORIËNTERINGSINS FUNKSIE (29 & 30 Mei)

[ May 29, 2009 8:00 am to May 30, 2009 8:00 am. ] Wil jy uitvind hoe jy jou geloof kan kommunikeer in ‘n styl wat jou pas? Dan kan jy nie bekostig om ons DG-4 GETUIENIS-ORIËNTERINGSINSFUNKSIE op 29 & 30 Mei mis te loop nie. Die kursus kos R120pp en sluit sluit verversings en ‘n Aansteeklike Christen handleiding in.

Bespreek jou plek so […]

10/05/09 - DIE “LOVE DARE”

[ May 10, 2009; 8:00 am; ] Wat is ware liefde? Het jy al ware liefde ervaar? Is daar iets wat jy kan doen om waarlik lief te hê?

Om die reeks van 7 af te skop en om te help om antwoorde op hierdie vrae te kry, gaan ons 500 “Love Dare” boeke uitdeel! GRATIS! Hierdie […]