Brekfis met die Shrink - 3 Mei


Invloed wat duur - 26 April


Ek dare jou! - 19 April


J-KIDZ

J-KIDZ (BABAS TOT EN MET LAERSKOOL) KWARTAAL TEMA (In die voetspore van Jesus)
J-Kidz skop Sondag 19 April weer af met hulle program vir kinders tydens die eredienste om 08:30 en 10:10. Die tema vir die kwartaal is “In die voetspore van Jesus”.
J-KIDZ BIED ook 15 & 16 MEI 2009 die […]

T.A.G

TAG (TEENAGERS AND GOD) KWARTAAL TEMA (”Identity/Disciplines”)
TAG skop Sondag 19 April weer af met hulle program vir tieners tydens die eredienste om 08:30 en 10:10. Hulle praat oor “IDENTITY/DISCIPLINES”.
19/04 - “I am somebody”
26/04 - “What type are you?”
03/05 - “What are you doing today? / […]

UITREIK FOKUS - GOLANG EDUCATION OUTREACH

UITREIK FOKUS - GOLANG EDUCATION OUTREACH (19/04; 26/04 & 03/05)
Golang Education Outreach bedien sedert 2002 elke dag 250 kinders van Zandspruit informele nedersetting met die Woord, naskoolaktiwiteite, tutoring , sportafrigting en kampe. Golang het ‘n spiksplinternuwe netbalspan vir Laerskoolkinders begin en kamp saam die naweek van 24 - 26 April by Magalies […]

10/05/09 - DIE “LOVE DARE”

[ May 10, 2009; 8:00 am; ] Wat is ware liefde? Het jy al ware liefde ervaar? Is daar iets wat jy kan doen om waarlik lief te hê?

Om die reeks van 7 af te skop en om te help om antwoorde op hierdie vrae te kry, gaan ons 500 “Love Dare” boeke uitdeel! GRATIS! Hierdie […]

GEBEDSLEWE (Insetsel geskryf deur Ananja de Lange)

Liewe Gebedsvriende, ek stel julle elkeen graag bekend aan ‘n nuwe insetsel op ons maandelikse NotaBene tesame met ‘n uitdaging om nuwe aandag aan jou persoonlike gebedslewe te gee. Ons sal in die vervolg hierdie spasie gebruik om praktiese waarhede rondom die tema van gebed te kommunikeer in ‘n poging om jou beide te […]

03/05/09 - BREKFIS MET DIE “SHRINK”

[ May 3, 2009; 8:00 am; ] Eugene Kemp kom gesels oor sy nuwe boek wat ‘n versameling is van sy Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich.

In hierdie book skryf hy met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm, maar veral hoe ons moet reageer teenoor die gebeure wat ons lewens beïnvloed. Kom luister gerus na Eugene […]

GEMEENTE-ORIËNTERING (DG-1)

[ April 19, 2009; 3:15 pm to 7:30 pm. ] 19 April 2009: GEMEENTE-ORIËNTERING (DG-1) van 15:15 tot 19:30, waartydens jy meer kan uitvind oor Ruimsig Gemeente en as vennoot kan aansluit. Die funksie is gratis en sluit ‘n ligte aandete in.

Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om jou plek te bespreek