Paasreeks Sondag 29/03 - 12/04


Besprekingsdiens Sondag 23 Maart


T.A.G. JEUG KAMP – RISE ABOVE

[ March 27, 2009 1:00 pm to March 30, 2009 1:00 pm. ] Ons is baie excited oor die eerste kwartaal se kamp wat op ons voorstoep is. Die eerste kwartaal van skool is amper verby en ons weet elke tiener kan nou doen met ‘n breuk. Ons het die ANTWOORD….

T.A.G. JEUG KAMP – RISE ABOVE
Pennington Resort & Adventure Centre

Die kamp is volgende naweek van 27 […]

Jesus en Globalwarming 16 Maart


Dag INDABA ENHLE ATLETIEK,Werklig gelukkig!

Die 15 de Januarie vergader ons om die kwartaal se uitreikprojekte te beplan – die leierskap soek ‘n projek om die gemeente te betrek. “As mens die gemeente “challenge” kom daar sommer twee honderd,” sê Roedolf . Ek wonder – “twee honderd wat op ‘n Saterdagoggend in die plakkerskamp wil wees- too good […]

Goeie Nuus 9 Maart



Kerkkantoor se Kontak nommers

Ons merk dat daar soms onsekerheid is oor die kerkkantoor se kontak nommers. Die 011 958 2015/7 nommers is nie meer in gebruik nie. Enige een van die volgende nommers kan gebruik word 087 721 0402 / 082 889 9730 Maandae tot Donderdae van 08:00 - 16:00 en Vrydae van 08:00 - 13:00.

SONDAG DIENSTE (Laerskool Muldersdrif om 08:30 en 10:10)

08/03 “GOEIE NUUS VIR SLEGTES… EN GOEIES”
15/03 & 22/03 “JESUS EN GLOBAL WARMING”
29/03, 05/04, 10/04 & 12/04 “MOHAMMED, BUDDHA EN JESUS”
NEEM KENNIS dat daar Paasnaweek (10/04 & 12/04) slegs EEN DIENS om 08:30 sal wees

GROOTDOOP

[ March 22, 2009; 11:00 am to 12:00 pm. ] GROOTDOOP (22 Maart 2009 na die 2de diens by die kerkkantoor, Geldinglaan 487)

Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk. In tye van twyfel kyk ons dus terug na ons eie doop met die wete dat die Here ons werklik vrygemaak […]