ATLETIEK VIR DIE NASIE - Run Ruimsig Run 28 Feb (8h00 tot 14h00)

[ February 28, 2009; 8:00 am to 2:00 pm. ] ATLETIEK VIR DIE NASIE - Run Ruimsig Run…

Ruimsig Gemeente bied ‘n laerskoolatletiekdag aan by Muldersdrif Laerskool vir leerlinge van Zandspruit en J-kidz. Alle beamptes en volunteers meld aan by die pawiljoen om 8h00 of soos gereël. Spesiale item vir volwassenes om 12h30—’n 1km stap kom neem asseblief deel! J-kidz deelnemers meld aan by Ingrid […]

Jesus kom na jou toe 2 Maart



DAMESTEE: “DATE WITH A DIFFERENCE” (12 Februarie 2009 @ 09:30)

[ February 12, 2009; 9:30 am to 12:30 pm. ] Ons Vrouebediening bied aan ‘n “Date with a difference: God makes you beautiful inside and out…” Kom geniet ‘n oggend saam met jou huishulp ter viering van Valentynsdag, 12 Februarie 2009 van 09:30-11:30 by Featherbrook Estate klubhuis.

Kaartjies en meer inligting sal van 1 Februarie beskikbaar wees.

DG-4 GETUIENIS-ORIËNTERINGSINSFUNKSIE (20 & 21 Februarie 2009)

[ February 20, 2009 12:00 pm to February 21, 2009 12:00 pm. ] Woon gerus ons Getuienis-oriënteringsinsfunksie (DG-4) op 20 en 21 Februarie 2009 by om uit te vind hou jy jou geloof kan kommunikeer in ‘n styl wat jou pas. Die koste beloop R120pp en sluit ‘n Aansteeklike Christen handleiding en verversings in.

Kontak die kerkkantoor gedurende die week of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]

UITREIK GELEENTHEDE

[ February 28, 2009; ] * RUIMSIG UITREIK PROJEK (28 Februarie 2009)

Ons is baie opgewonde oor die uitreikdag wat ons beplan en wil graag almal nooi om deel te kom neem aan die wonderlike geleentheid. Meer inligting sal nader aan die tyd deurgee word, maar hou solank 28 Februarie oop!

* FONDSINSAMELING VIR PATHWAYS […]