SONDAG DIENSTE (Laerskool Muldersdrif om 8:30 en 10:10)

Neem asb. kennis van die hersiene leesplan vir die huidige reeks JESUS WIL CHRISTENE RED. Die leesplan vir die ander reekse sal later deurgegee word. Kleingroepmateriaal sal van 15 Feb beskikbaar wees.
25/01, 01/02 & 08/02 “JESUS WIL CHRISTENE RED”
* Nuwe soort Christen (25/01) […]

DG-1 GEMEENTE-ORIËNTERINGSFUNKSIE (25 Januarie 2009 om 15:15, Hole-in-One Gastehuis)

[ January 25, 2009; 3:15 pm; ] Daar is ongelukkig nie meer plek beskikbaar vir die Gemeente-Oriënteringsfunksie (DG-1) wat plaasvind op 25 Januarie 2009 nie. Ons volgende DG1 vind plaas op 26 Julie 2009.

Kontak die kerkkantoor gedurende die week of kom besoek die Steunpunt op Sondae om plek te bespreek

J-KIDZ (BABAS TOT EN MET LAERSKOOL) KWARTAAL PROGRAM

Alhoewel die jaar met nuwe uitdagings begin met Joharina wat nie meer hier is nie, is J-kidz baie opgewonde oor wat die jaar vir hulle inhou en het hulle ‘n groot verwagting van wat die Here in ons kinders se lewens gaan doen! Die jaar skop af met ‘n baie opwindende kurrikulum naamlik “Discovery”. […]

YOUTH (HOËRSKOOLBEDIENING)

[ January 25, 2009; 7:00 pm to 9:00 pm. ] * OUERAAND (25 Januarie 2009 @ 19:00 by Black Eagle Gastehuis)
Ons hoërskoolbediening, onder leiding van Johnny Knell, wil graag alle ouers met kinders in die hoërskool uitnooi na die oueraand wat gaan plaasvind op 25 Januarie 2009 om 19:00 tot 20:30 by Black Eagle Gastehuis, Doreenweg 88. Vir meer inligting kontak gerus […]

DAMESTEE: “DATE WITH A DIFFERENCE” (12 Februarie 2009 @ 09:30)

[ February 12, 2009; 9:30 am to 12:30 pm. ] Ons Vrouebediening bied aan ‘n “Date with a difference: God makes you beautiful inside and out…” Kom geniet ‘n oggend saam met jou huishulp ter viering van Valentynsdag, 12 Februarie 2009 van 09:30-11:30 by Featherbrook Estate klubhuis.

Kaartjies en meer inligting sal van 1 Februarie beskikbaar wees.

DG-4 GETUIENIS-ORIËNTERINGSINSFUNKSIE (20 & 21 Februarie 2009)

[ February 20, 2009 12:00 pm to February 21, 2009 12:00 pm. ] Woon gerus ons Getuienis-oriënteringsinsfunksie (DG-4) op 20 en 21 Februarie 2009 by om uit te vind hou jy jou geloof kan kommunikeer in ‘n styl wat jou pas. Die koste beloop R120pp en sluit ‘n Aansteeklike Christen handleiding en verversings in.

Kontak die kerkkantoor gedurende die week of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]

UITREIK GELEENTHEDE

[ February 28, 2009; ] * RUIMSIG UITREIK PROJEK (28 Februarie 2009)

Ons is baie opgewonde oor die uitreikdag wat ons beplan en wil graag almal nooi om deel te kom neem aan die wonderlike geleentheid. Meer inligting sal nader aan die tyd deurgee word, maar hou solank 28 Februarie oop!

* FONDSINSAMELING VIR PATHWAYS […]