BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE

[ November 16, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE (26 Okt, 2 Nov, 9 Nov & 16 Nov 2008 van 17:00-19:00)

Bring jou Bybel, pen en notaboek en kom kuier saam met ons op Sondagaande van 17:00-19:00 by Hole-in-One Gastehuis. HIERDIE IS ‘N GRATIS FUNKSIE, MAAR BESPREKING IS NOODSAAKLIK! Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op […]

BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE

[ November 2, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE (26 Okt, 2 Nov, 9 Nov & 16 Nov 2008 van 17:00-19:00)

Bring jou Bybel, pen en notaboek en kom kuier saam met ons op Sondagaande van 17:00-19:00 by Hole-in-One Gastehuis. HIERDIE IS ‘N GRATIS FUNKSIE, MAAR BESPREKING IS NOODSAAKLIK! Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op […]

GROOTDOOP GELEENTHEID

[ November 2, 2008; 11:30 am to 12:30 pm. ] GROOTDOOP GELEENTHEID (2 Nov 2008 @ 11:30)

Kontak die kerkkantoor gedurende die week of kom skryf in by die Steunpunt op Sondae as jy wil deelneem aan die Grootdoop geleentheid wat sal plaasvind op 2 November 2008 na die tweede oggenddiens by die kerkkantoor

VROUEBEDIENING JAAREINDFUNKSIE

[ November 15, 2008; 8:00 am; ] VROUEBEDIENING JAAREINDFUNKSIE (15 Nov 2008)

Wanda Bam tree op as gasspreker by die Vrouebediening se jaareindfunksie wat op 15 November 2008 plaasvind. Hou solank die datum oop! Meer inligting sal binnekort deurgegee word.

Kontak vir Theonette Groenewald by 072 150 5880 of andre@venturestrust.co.za om jou plek te bespreek!

AAND VAN CELEBRATION

[ November 30, 2008; 6:00 pm to 8:00 pm. ] AAND VAN CELEBRATION (30 November 2008 @ 18:00 by Laerskool Muldersdrif)

Kom CELEBRATE saam met ons die al die wonderlike dinge wat die Here vir ons die jaar gedoen het!