DIENSTYE VIR DIE DESEMBER SKOOLVAKANSIE:

DIENSTYE VIR DIE DESEMBER SKOOLVAKANSIE:
07/12 SLEGS EEN DIENS om 8:30
14/12 SLEGS EEN DIENS om 8:30
21/12 SLEGS EEN DIENS om 8:30
25/12 SLEGS EEN DIENS om 8:30
28/12 GEEN DIENS
04/01 SLEGS EEN DIENS om 8:30
11/01 TWEE DIENSTE om 8:30 en 10:10

MOEILIKE MENSE: KEN JY EEN? HET JY EEN? IS JÝ EEN?

MOEILIKE MENSE: KEN JY EEN? HET JY EEN? IS JÝ EEN?:
In Genesis kry ons te make met heelwat moeilike mense; die tipiese moeilike mense waarmee ons elke dag te make kry! As jy ‘n moeilike mens ken, as jy ‘n moeilike mens het of as jy ‘n moeilike mens […]

BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE

[ November 16, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE (26 Okt, 2 Nov, 9 Nov & 16 Nov 2008 van 17:00-19:00)

Bring jou Bybel, pen en notaboek en kom kuier saam met ons op Sondagaande van 17:00-19:00 by Hole-in-One Gastehuis. HIERDIE IS ‘N GRATIS FUNKSIE, MAAR BESPREKING IS NOODSAAKLIK! Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op […]

BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE

[ November 2, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] BASE-TRAINING: TERUG BYBEL TOE (26 Okt, 2 Nov, 9 Nov & 16 Nov 2008 van 17:00-19:00)

Bring jou Bybel, pen en notaboek en kom kuier saam met ons op Sondagaande van 17:00-19:00 by Hole-in-One Gastehuis. HIERDIE IS ‘N GRATIS FUNKSIE, MAAR BESPREKING IS NOODSAAKLIK! Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op […]

J-KIDZ WAKKERBLY-AAND

[ October 31, 2008; 7:00 pm; ] J-KIDZ WAKKERBLY-AAND (31 Okt 2008 by Laerskool Muldersdrif vanaf 19:00)
Alle J-kidz word genooi om saam met ons die aand deur te bring. Daar gaan hope pret aktiwiteite wees en ook ‘n 2-uur program wat deur Crazy Crew for Christ aangebied gaan word.

Die aand is gratis en maats van ander gemeentes is […]

GROOTDOOP GELEENTHEID

[ November 2, 2008; 11:30 am to 12:30 pm. ] GROOTDOOP GELEENTHEID (2 Nov 2008 @ 11:30)

Kontak die kerkkantoor gedurende die week of kom skryf in by die Steunpunt op Sondae as jy wil deelneem aan die Grootdoop geleentheid wat sal plaasvind op 2 November 2008 na die tweede oggenddiens by die kerkkantoor

VROUEBEDIENING JAAREINDFUNKSIE

[ November 15, 2008; 8:00 am; ] VROUEBEDIENING JAAREINDFUNKSIE (15 Nov 2008)

Wanda Bam tree op as gasspreker by die Vrouebediening se jaareindfunksie wat op 15 November 2008 plaasvind. Hou solank die datum oop! Meer inligting sal binnekort deurgegee word.

Kontak vir Theonette Groenewald by 072 150 5880 of andre@venturestrust.co.za om jou plek te bespreek!

AAND VAN CELEBRATION

[ November 30, 2008; 6:00 pm to 8:00 pm. ] AAND VAN CELEBRATION (30 November 2008 @ 18:00 by Laerskool Muldersdrif)

Kom CELEBRATE saam met ons die al die wonderlike dinge wat die Here vir ons die jaar gedoen het!

Onthou ons insameling Sondag 26/10 vir Witness Christian Centre (Princess Crossing)
Kontak Magriet Bergman by 083 449 5930 vir enige navrae.
• Pastoor Chaba se mikpunt is om na soveel as moontlik mense uit te reik – nie net in Princess Crossing plakkerskamp nie, maar ook by die Randleases plakkerskamp. Daarom wil hy graag die […]