Sondag 28 September en 5 Oktober


Sondag 21 September


Sondag 14 September


24 Augustus preek [Download]

Na aanleiding van die gebeurtenis by Nic Diederichs Hoerskool het ons gevoel om Sondag 24 Augustus te praat oor die belangrikheid van ouers se betrokkenheid in hulle kinders se wereld. Die preek is nou beskikbaar op die Website:
[Right-Click en kies “Save As” hier om dit te download: 17 MB ]

Sondag 7 September


SONDAG DIENSTE: Sondae om 8:30 en 10:10

Kom werk saam met ons deur die PSALMS UNPLUGGED:
31/08/08 - One thing Lees Ps 27
07/09/08 - Dankie Lees Ps 30
14/09/08 - Hoekom húlle? Lees Ps 73
21/09/08 - Met alles wat jy het! Lees Ps 150
19/10/08 - Geen diens a.g.v. Gemeentekamp

Vrouekamp

[ September 5, 2008 9:00 am to September 7, 2008 9:00 am. ] 5 tot 7 September 2008 @ R350 pp

Soos verlede jaar sien die organiseerders van die vrouekamp weer met verwagting uit na die vrouekamp wat die naweek van 5 tot 7 September geskied by Erfdeel Kampterrein. Mila Venter gaan praat oor die tema “EK WIL GEREED WEES!”.

Bid asb. saam met ons dat […]

J-KidZ oggend

[ September 20, 2008; 9:30 am to 11:00 am. ] 20 September 09:30-11:00 by Laerskool Muldersdrif @ R20 pp
Alle ouers word genooi om die oggend saam met ons deur te bring en te kom luister na 5 MANIERE OM JOU KIND TE SEËN. Terwyl die ouers besig is sal daar gratis vermaak vir die kinders aangebied word! Die koste beloop R20 pp en […]

Jeug Middag

[ September 20, 2008; 12:00 pm to 2:00 pm. ] 20 September 2008 12:00-14:00)
Ouers en tieners word genooi om die middag saam met ons deur te bring. Die tema OORBRUGGING VAN DIE GENERASIE GAPING (ADULTS VS TEENS) gaan bespreek word. Die venue sal later bevestig word. Kontak die kerkkantoor by 082 889 9730 vir besprekings.