Sondag 31 Augustus


Sondag 24 Augustus


Sitkamer Lof


Sondag 17 Augustus


Sitkamer Lof



Foto’s Foto’s Foto’s

Gaan kyk gerus na die foto afdeling hier. Nuwe fotos is opgesit vir die Mosambeik Uiteik, Jeug, asook J-Kidz.

Click hier vir meer.


Aansteeklike Christen

[ August 23, 2008; 8:00 am to 4:00 pm. ] 23 Aug 2008 van 08:00-16:00 by Black Eagle Gastehuis @ R120 pp
Wil jy weet hoe om ‘n aansteeklike Christen te wees? Dan kan jy nie bekostig om ons “Aansteeklike Christen Kursus” op 23 Augusts vanaf 08:00-16:00 by Black Eagle Gastehuis, Doreenweg 88, mis te loop nie!

Die koste beloop R120 pp en sluit […]

Jeug Kamp

[ August 15, 2008 10:00 am to August 17, 2008 10:00 am. ] Jeug KAMP: 15-17 Aug 2008 by Môrester Kampterrein @ R365 pp

Die naweek van 15 tot 17 Augustus gaan die Jeug kamp by Môrester Kampterrein, net buitekant Krugersdorp. Eie vervoer moet asseblief gereël word! Die kamp begin Vrydag om 16:00 en die kinders kan Sondag 12:00 opgetel word.

Die tema vir […]