SONDAG DIENSTE

SONDAG DIENSTE: Sondae om 8:30 en 10:10 by Laerskool Muldersdrif
03 Aug tot 21 Sep 2008: PSALMS UNPLUGGED
“Deur die eeue het die psalms in mense se hart geleef. Gelowiges vind nog hoop en troos in hierdie liedere. Wie hierdie woorde van die Here dag en nag oordink, ervaar groot blydskap. […]

Aansteeklike Christen

[ August 23, 2008; 8:00 am to 4:00 pm. ] 23 Aug 2008 van 08:00-16:00 by Black Eagle Gastehuis @ R120 pp
Wil jy weet hoe om ‘n aansteeklike Christen te wees? Dan kan jy nie bekostig om ons “Aansteeklike Christen Kursus” op 23 Augusts vanaf 08:00-16:00 by Black Eagle Gastehuis, Doreenweg 88, mis te loop nie!

Die koste beloop R120 pp en sluit […]

BASE-TRAINING

BASE-TRAINING: 3 Aug, 10 Aug & 24 Aug 2008 van 17:00-19:00 by Black Eagle Gastehuis
Kom kuier saam met ons op Sondae aande van 17:00-19:00 by Black Eagle Gastehuis, Doreenweg 88, en kom gesels saam met ons in meer diepte oor van die onderwerpe wat tydens die oggenddienste aangeraak is. Onthou om ‘n […]

Jeug Kamp

[ August 15, 2008 10:00 am to August 17, 2008 10:00 am. ] Jeug KAMP: 15-17 Aug 2008 by Môrester Kampterrein @ R365 pp

Die naweek van 15 tot 17 Augustus gaan die Jeug kamp by Môrester Kampterrein, net buitekant Krugersdorp. Eie vervoer moet asseblief gereël word! Die kamp begin Vrydag om 16:00 en die kinders kan Sondag 12:00 opgetel word.

Die tema vir […]

J-GEN KAMP

[ August 23, 2008 10:00 am to August 24, 2008 10:00 am. ] J-GEN KAMP: 23-24 Aug by Kromdraai Kampterrein @ R250 pp

Ons wil elke Gr6 en Gr7 kind nooi om saam met ons te kom kamp die naweek van 23-24 Aug by Kromdraai Kampterrein. Eie vervoer moet asseblief gereël word! Die kamp begin Saterdag 07:30 vir 08:00 en die kinders kan Sondag 12:00 […]

Vrouekamp

[ September 5, 2008 9:00 am to September 7, 2008 9:00 am. ] 5 tot 7 September 2008 @ R350 pp

Soos verlede jaar sien die organiseerders van die vrouekamp weer met verwagting uit na die vrouekamp wat die naweek van 5 tot 7 September geskied by Erfdeel Kampterrein. Mila Venter gaan praat oor die tema “EK WIL GEREED WEES!”.

Bid asb. saam met ons dat […]

J-KidZ oggend

[ September 20, 2008; 9:30 am to 11:00 am. ] 20 September 09:30-11:00 by Laerskool Muldersdrif @ R20 pp
Alle ouers word genooi om die oggend saam met ons deur te bring en te kom luister na 5 MANIERE OM JOU KIND TE SEËN. Terwyl die ouers besig is sal daar gratis vermaak vir die kinders aangebied word! Die koste beloop R20 pp en […]

Jeug Middag

[ September 20, 2008; 12:00 pm to 2:00 pm. ] 20 September 2008 12:00-14:00)
Ouers en tieners word genooi om die middag saam met ons deur te bring. Die tema OORBRUGGING VAN DIE GENERASIE GAPING (ADULTS VS TEENS) gaan bespreek word. Die venue sal later bevestig word. Kontak die kerkkantoor by 082 889 9730 vir besprekings.

ALGEMENE JAAR VERGADERING (27 Julie 2008 na die 2de diens)

[ July 27, 2008; 11:00 am to 12:00 pm. ] Hier is die 2007 Finansiele state wat goed gekeur gaan word by die algemene jaar vergadering 27 Julie na die 2de diens.

Click hier.

Aangesien Ruimsig Gemeente geregistreer is as ‘n Artikel 21 Maatskappy, word ons volgens wet verplig om ons finansiële state, instem van nuwe Direkteure, ens. voor te lê aan ons lede (Vennote) tydens ‘n […]

Click hier om die Reveal studie se resultate te download.
SlipnoT Program
J-Kidz Program
J-Kidz Kleuters Program
J-Babies Program

Click hier om die Reveal studie se resultate te download.
SlipnoT Program
J-Kidz Program
J-Kidz Kleuters Program
J-Babies Program