SONDAG DIENSTE: Sondae om 8:30 en 10:10 by Laerskool Muldersdrif

22 Junie – 13 Julie 2008 “Crazy” Liefde
Ons leef in ‘n wêreld deurdrenk met liefdesverhale. Meeste van hulle is leuens. Hulle is glad nie liefdesverhale nie – hulle is wellusverhale, seksfantasieverhale, stories van dominansie eerder as liefde. Vanaf ons babadae word ons gevoed met liegstories aangaande liefde. Dit sou erg genoeg wees […]

GROEPLEIERSOPLEIDING (13 Julie 2008 van 17:00 – 19:00)

[ July 13, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] Ons wil ‘n beroep doen op alle Kleingroep-, Bedienings- en HERSTELL-leiers om die Groepleiersopleiding (Glo-aand) van 13 Julie 2008 by te woon aangesien baie belangrike inligting deurgegee gaan word!

Die venue sal later bevestig word. RSVP deur Lynette te kontak by 082 889 9730

GEMEENTEKAMP (17 - 19 Oktober 2008)

[ October 17, 2008 6:00 pm to October 19, 2008 12:00 pm. ] Ons jaarlikse Gemeentekamp (te Buffelspoort) vind plaas van 17-19 Oktober 2008. Ons gaan die belangrike tema van WORSHIP bespreek en dit beloof om ‘n ervaring te wees! Besprekings is tans gesluit, neem ook kennis dat daar geen diens sal wees die Sondag van die 19de Oktober nie.

SITKAMER LOF (17 Augustus 2008)

[ August 17, 2008; 4:00 pm; ] SITKAMER LOF: 17 Aug 2008 van 19:00-21:00 by Laerskool Muldersdrif @ R120 pp

Ruimsig Gemeente is baie opgewonde oor die Sitkamer Lof wat Sondag, 17 Aug, van 19:00-21:00 by Muldersdrif Laerskool aangebied word! Kom kuier en “worship” saam met Leon Ferreira, Kobus Muller, Julius Magan, Saskia en Ernie. Kaartjies is te koop […]




GROEI-AAND

[ June 1, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] GROEI-AANDE (1 Junie van 17:00 – 19:00)

Die idee van die groei-aande is om lekker gesellig bymekaar te kom en meer in diepte te praat oor van die onderwerpe wat tydens die oggenddienste aangeraak is sowel as intensiewe geestelike groei. Daar gaan ook geleentheid gegee word vir vrae en antwoorde. Kom besoek die Steunpunt […]