Filed under: Wats nuut | No Comments »
Sondag Diens: GPS
[ May 4, 2008; 8:30 am to 11:00 am. ]
Filed under: Wats nuut, Kalender | No Comments »
KERKKANTOOR GESLUIT
[ May 5, 2008 to May 8, 2008. ] KERKKANTOOR GESLUIT (5 tot 8 Mei 2008)
Die kerkkantoor sal gesluit wees van 5 tot 8 Mei 2008 vir strategiese beplanning en personeelspanbou.
In geval van ‘n noodgeval kan André Wohlfahrt gekontak word by 082 416 8275
Filed under: Kalender | No Comments »
DG-1 (GEMEENTE-ORIËNTERING)
[ May 18, 2008; 3:15 pm to 7:30 pm. ] DG-1 (GEMEENTE-ORIËNTERING) FUNKSIE (18 Mei 2008 @ 15:15)
Om as vennoot aan te sluit by die Gemeente is dit nodig vir belangstellendes om ’n DG-1 by te woon. Ons volgende DG-1 funksie geskied op Sondag 18 Mei 2008 om 15:15 tot 19:30 en sluit ’n aandete in. Kom besoek die Steunpunt op Sondae om […]
Filed under: Kalender | No Comments »
GROEI-AAND
[ May 25, 2008; 5:00 pm to 7:00 pm. ] GROEI-AANDE (25 Mei van 17:00 – 19:00)
Die idee van die groei-aande is om lekker gesellig bymekaar te kom en meer in diepte te praat oor van die onderwerpe wat tydens die oggenddienste aangeraak is sowel as intensiewe geestelike groei. Daar gaan ook geleentheid gegee word vir vrae en antwoorde.
Kom besoek die […]
Filed under: Kalender | No Comments »
J-KidZ Wakkerbly-aand
[ May 16, 2008 6:00 pm to May 17, 2008 8:00 am. ] Gr1 - Gr 7 kinders is welkom om ons wakkerbly-aand van 16 Mei 2008 by Muldersdrif Laerskool by te woon. Daar word ‘n aand vol pret aktiwiteite beplan! Ons skop 18:00 af en sal die volgende oggend om 08:00 klaar wees. Om die reëlings rondom aktiwiteite en kos te vergemaklik wil ons […]
Filed under: Kalender, J-Kidz | No Comments »

