Filed under: Wats nuut | No Comments »
Ruimsig se standpunt oor die gebruik van nie-christelike woorde, gebruike, simbole en kunswerke
DIE GEBRUIK VAN NIE-CHRISTELIKE WOORDE, GEBRUIKE, SIMBOLE EN KUNSWERKE VIR ‘N CHRISTELIKE DOEL:
INLEIDING:
As jy al dienste in Ruimsig Gemeente bygewoon het, het jy al beslis gesien dat ons baie gebruik maak van snitte uit flieks soos “Contact”, “The last Samurai” en “Braveheart”, sekulêre liedere, en DVD snitte van kunstenaars soos Brian Adams, U2 en […]
Filed under: Wats nuut | 1 Comment »
Alpha
Die volgende ALPHA-KURSUS bekendstellingsgeleentheid vind plaas op Donderdag 13 Maart 2008 om 19:30.
Die kursus begin Donderdag 17 April 2008 om 19:30 en geskied elke Donderdag aand tot en met 12 Junie 2008 en sluit ook ‘n Saterdag sessie in op 24 Mei 2008.
Lees meer oor Alpha hier.
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Sondag dienste vir Maart
LET WEL: DIE PAASNAWEEK (21/03 & 23/03 SLEGS EEN DIENS OM 08:30)
Ons is nog steeds besig om deur die Evangelie van Johannes te werk. Besig om vas te stel hoe dit moontlik kan wees dat God in ons midde is en ons dit nie weet nie; dat die Here van hemel en […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Lewensverryking Seminaar
[ April 18, 2008; 9:00 am; ] Ons bied ‘n lewensverryking-seminaar met Retha McPhearson aan 18 & 19 April by Almamater Akademie teen R60 per volwassene en R30 per kind. 18 April se tema is “Intimiteit met God en my verhouding/s” en begin om 19:00.
Neem kennis dat slegs volwassenes hierdie sessie mag bywoon. Die 19 April se tema […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Uitreik Geleenthede
* KLEUTERSKOOL BY PRINCESS CROSSING PLAKKERSKAMP HET ‘N KRISIS!!!! Hulle dompelpomp is uitgedien (ouer as 50 jaar) en moet vervang word. Dit beteken dit moet uitgegrawe en vervang word. As daar dalk iemand is wat tegniese kennis van dompelpompe het, asook vrywillige mannekrag om dit uit te grawe, sal jou hulp […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Mighty Men Conference 2008
[ April 18, 2008 9:00 am to April 20, 2008 9:00 am. ] Hierdie mannekamp vind plaas op Angus Buchan se plaas, 65km buite Pietermaritzburg. Koste is R100 pp vir die naweek, vervoer uitgesluit. Om in te skryf moet persone na www.mightymen.org.za gaan en die volgende registrasie nr gebruik: 2056.
Kontak André Groenewald vir meer inligting 082 826 1570 of andre@venturestrust.co.za
Filed under: Kalender | 2 Comments »

