SONDAG DIENSTE: Sondae om 8:30 en 10:10 by Laerskool Muldersdrif

Kan dit MOONTLIK wees dat God in ons midde is en ons dit nie weet nie; dat die Here van hemel en aarde betrokke is, maar ons dit nie besef nie? Kom werk saam met ons deur die Evangelie van Johannes en kom vind uit vir jouself…
03/02/08 Bonatuurlik: Lees gerus Joh. 3:1-21
10/02/08 Wonderwerk: […]

GEMEENTE- ORIËNTERINGSFUNKSIE: (10 Februarie 2008 @ 15:15)

[ February 10, 2008; 3:15 pm to 7:30 pm. ] Om as vennoot aan te sluit by die Gemeente is dit nodig vir belangstellendes om ‘n Gemeente-oriënteringsfunksie (DG-1) by te woon. Ons volgende DG-1 funksie geskied op Sondag 10 Februarie 2008 om 15:15 tot 19:30 en sluit ‘n aandete in.

Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om jou plek […]

ZONE OUERAAND (3 Februarie 2008 @ 18:30)

[ February 3, 2008; 6:30 pm to 8:30 pm. ] Ons hoërskoolbediening, onder leiding van Johnny Knell, en Roedolf wil graag alle ouers met kinders in die hoërskool uitnooi na die oueraand wat gaan plaasvind op 3 Februarie 2008 om 16:30 tot 20:30 by Zone se plekkie onder by Laerskool Muldersdrif se paviljoene.

Aangesien daar “snacks” bedien gaan word wil ons graag vra dat […]

ZONE BEKENDSTELLINGS GELEENTHEID (24 Februarie 2008)

[ February 24, 2008; 8:30 am; ] Op Sondag 24 Februarie word die hele oggend om die Zone beplan.

Meer inligting sal volg, maar hou Sondag 24 Februarie oop!

Jeug KAMP (29 Feb - 02 Maart 2008)

[ February 29, 2008 4:00 pm to March 2, 2008 4:00 pm. ] Die eerste naweek in Maart gaan SlipnoT kamp by Sikele Avontuurkamp naby Magaliesburg. Inskrywingsvorms is by SlipnoT verkrygbaar. Kostes beloop R250 per persoon. Hier is die vrywarings vorm wat almal wat gaan moet invul.

Hier is 2 padkaarte na Sikele Avontuurkamp (Click op elkeen om die volle grootte te sien):

Kontak Johnny vir meer […]

SLIPNOT AFSLUITING (23 Maart 2008)

[ March 23, 2008; 8:30 am; ] Zone sluit vir die skoolvakansie en open weer op 20 April 2008

J-KIDZ Kamp

[ February 15, 2008 4:00 pm to February 17, 2008 4:00 pm. ] J-KIDZ GR.1 - 5 KAMP (15 - 17 Februarie 2008)

J-Kidz gaan kamp die naweek van 15 tot 17 Februarie 2008 by Kromdraai kampterrein. Die kamp skop af om 16:00 en eie vervoer moet asseblief gereël word. Die kostes beloop R260-00 per kind. Die volledige program asook inskrywingsvorms is by J-Kidz beskikbaar. […]

J-KidZ Kleuteroggend

[ March 15, 2008; ] J-KIDZ KLEUTEROGGEND (15 Maart 2008)

Elizabeth Fourie het sopas ‘n CD, MY BESTE VIR JESUS, met geestelike liedjies vir kleuters en kleiner kinders vrygestel. J-Kidz bied op 15 MAART OM 09:30 ‘N KLEUTER-OGGEND BY LAERSKOOL MULDERSDRIF aan waartydens Elizabeth, in ‘n pret-program spesiaal vir die kinders, gaan optree! Na die tyd is daar […]

REVEAL STUDIE

[ February 17, 2008 8:00 am to February 29, 2008 8:00 am. ] Geagte vriend,

Daar is vir Ruimsig Gemeente niks belangriker as jou geestelike groei nie. Of jy nou eers onlangs ‘n stap in die Christelike geloof geneem het, of dalk reeds ‘n geruime tyd ‘n Christus-volgeling is, wil ons als doen wat ons kan om jou te help op jou geestelike reis.

Dit is hoekom ons jóú hulp […]