Nuwe Reeks: Immanuel, God is met ons!
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Filed under: Wats nuut | No Comments »
* 02 DES - 16 DES 2007 (slegs EEN diens OM 08:30)
* GEEN DIENS OP SONDAG 23 DESEMBER 2007
* 25 DES 2007 “KERSDIENS” (slegs EEN diens OM 08:30)
* GEEN DIENS OP SONDAG 30 DESEMBER 2007
* 07 JAN - 14 JAN 2008 terug na TWEE dienste 08:30 EN 10:10
Filed under: Wats nuut | No Comments »
[ November 25, 2007; 6:00 pm to 7:30 pm. ] Ons wil almal hartlik uitnooi na ons AAND VAN CELEBRATION, 25/11/07 om 18:00, by Laerskool Muldersdrif. Om die LAASTE CELEBRATION AAND vir 2007 te vier gaan die kinders van J-Kidz vir ons ‘n opvoering doen.
LET WEL: OUERS LEES ASB. DIE DOKUMENT! (Click Hier) Dit bevat belangrike inligting oor die opvoering asook J-Kidz […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Click hier vir meer…
Filed under: Wats nuut | No Comments »
[ November 4, 2007; 11:30 am to 12:00 pm. ]
Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk. In tye van twyfel kyk ons dus terug na ons eie doop met die wete dat die Here ons werklik vrygemaak het van sonde, dat ek werklik ´n nuwe mens is net so waarlik […]
Filed under: Kalender | No Comments »
[ November 11, 2007; 3:15 pm; ] Om as vennoot aan te sluit by die Gemeente is dit nodig vir belangstellendes om ‘n Gemeente-oriënteringsfunksie (DG-1) by te woon. Ons volgende DG-1 funksie geskied op Sondag 11 November 2007 om 15:15.
Meer inligting sal nader aan die tyd verstrek word. Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]
Filed under: Kalender | No Comments »