Posted on September 21st, 2007 by Roedolf
- 23 September 2007 “VAL VORENTOE - Hoe om te fouteer met styl!”
‘N VASTE GRONDSLAG
- 30 September 2007 Waarom en hoe moet ek bid?
- 7 Oktober 2007 Waarom en hoe lees ek die Bybel?
- 14 Oktober 2007 Wie is die Heilige Gees en hoe lei Hy my?
GEEN DIENSTE OP SONDAG 21 OKTOBER 2007
A.g.v. ons […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on September 21st, 2007 by Francois
PATHWAYS:
Liewe Ruimsig Gemeente
Eerstens wil ek, namens Pathways Roodepoort (een van Ruimsig Gemeente se uitreike) , baie dankie sê vir die vragte klere wat jul ruimhartig geskenk het vir Pathways se “jumble sale”. Hulle het meer as R1 000 uit die verkope gemaak. AAN DIE EINDE VAN SEPTEMBER GAAN HULLE WEER ‘N “JUMBLE […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on September 21st, 2007 by Francois
[ September 28, 2007 10:00 am to September 30, 2007 10:00 am. ] Hierdie Vereniging, wat voorsien in die behoeftes van ongeveer 600 fisies gestremde persone aan die Wesrand, BIED OP 28, 29 & 30 SEPTEMBER 2007 hul jaarlikse Kermis aan. Die Kermis is die grootste fondsinsamelingsprojek van die Vereniging en word ook beskou as een van die beste aan die Wesrand.
As deel van die kermis word […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on September 21st, 2007 by Jan
[ October 28, 2007; 10:00 am; ] Alle HERSTEL-, BEDIENINGS- EN KLEINGROEPLEIERS word herinner aan ons volgende GLO-aand wat op Sondag 28 Oktober 2007 by Lungile plaasvind. Kontak gerus die kerkkantoor as daar enige navrae oor die GLO-aand is.
Sien julle almal daar!
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on September 21st, 2007 by Francois
[ November 4, 2007; 11:30 am to 12:00 pm. ]
Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk. In tye van twyfel kyk ons dus terug na ons eie doop met die wete dat die Here ons werklik vrygemaak het van sonde, dat ek werklik ´n nuwe mens is net so waarlik […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on September 21st, 2007 by Jan
[ November 11, 2007; 3:15 pm; ] Om as vennoot aan te sluit by die Gemeente is dit nodig vir belangstellendes om ‘n Gemeente-oriënteringsfunksie (DG-1) by te woon. Ons volgende DG-1 funksie geskied op Sondag 11 November 2007 om 15:15.
Meer inligting sal nader aan die tyd verstrek word. Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on September 4th, 2007 by Francois
Posted on August 15th, 2007 by Francois
[ September 16, 2007; 6:00 pm to 8:00 pm. ] AAND VAN CELEBRATION (16 September 2007 @ 18:00 by Laerskool Muldersdrif)
Ons hou ‘n aand van celebration waartydens ons al die wonderlike dinge wat die Here vir ons in die kwartaal gegee het gaan vier. Die diens begin om 18:00 en sal by Laerskool Muldersdrif plaasvind
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on July 19th, 2007 by Francois
[ August 31, 2007 8:00 am to September 2, 2007 8:00 am. ] Alle vrouens is welkom om die naweek saam met ons te kom geniet. Die kamp is hierdie jaar by Erfdeel kampterrein en beloop R300 per persoon en Milla Venter tree op as gasspreker.
Kontak gerus vir Theonette Groenewald by 072 150 5880 vir verdere inligting of om jou plek te bespreek.
Inskrywings en betalings kan ook op […]
Filed under: Kalender | 1 Comment »