Posted on August 18th, 2007 by Roedolf
Het jy al gewonder of die lewe méér inhou? Ons reeks ‘N VASTE GRONDSLAG bied jou die geleentheid om na te dink oor die betekenis van die lewe. Jesus het aanspraak gemaak daarop dat Hý die lewe verstaan, maar…
- Wie was Jesus werklik? (Sondag 2 September 2007)
- Waarom moes Hy sterf? (Sondag […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on August 17th, 2007 by Francois
meer detail…
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on August 15th, 2007 by Francois
[ September 16, 2007; 6:00 pm to 8:00 pm. ] AAND VAN CELEBRATION (16 September 2007 @ 18:00 by Laerskool Muldersdrif)
Ons hou ‘n aand van celebration waartydens ons al die wonderlike dinge wat die Here vir ons in die kwartaal gegee het gaan vier. Die diens begin om 18:00 en sal by Laerskool Muldersdrif plaasvind
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on August 15th, 2007 by Roedolf
Paulus skryf aan Timoteus dat hy die goeie wedloop afgelê het; dat hy die wenstreep bereik het en gelowig end-uit volgehou het (2 Tim 4:7).
Kom BEREIE JOUSELF VOOR om ook die goeie wedloop af te lê en kom kyk saam met ons na vier dissiplines wat jou daarmee kan help
Filed under: Wats nuut | No Comments »
Posted on July 19th, 2007 by Francois
[ August 26, 2007; 8:00 am; ] Op 26 Augustus 2007 bied ons ons Groei-oriëntering funksie (DG-2) aan wat handel oor geestelike versorging en verdieping. Kom skryf Sondae in by die Steunpunt of kontak die kerkkantoor gedurende die week. Inskrywings sluit Sondag 19 Augustus 2007
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on July 19th, 2007 by Francois
[ August 31, 2007 8:00 am to September 2, 2007 8:00 am. ] Alle vrouens is welkom om die naweek saam met ons te kom geniet. Die kamp is hierdie jaar by Erfdeel kampterrein en beloop R300 per persoon en Milla Venter tree op as gasspreker.
Kontak gerus vir Theonette Groenewald by 072 150 5880 vir verdere inligting of om jou plek te bespreek.
Inskrywings en betalings kan ook op […]
Filed under: Kalender | 1 Comment »