Groepleiersopleiding (GLO aand)
[ July 29, 2007; 12:00 pm; ] Kleingroep-, Bedienings- en HERSTELL-leiers word herinner aan die Glo-aand by Laerskool Muldersdrif om 17:30
Filed under: Kalender | No Comments »
[ July 29, 2007; 12:00 pm; ] Kleingroep-, Bedienings- en HERSTELL-leiers word herinner aan die Glo-aand by Laerskool Muldersdrif om 17:30
Filed under: Kalender | No Comments »
[ June 30, 2007 to July 7, 2007. ] Ruimsig Gemeente stuur ‘n span op ‘n opvolg uitreik na Machailla, ’n gemeenskap in Mosambiek, van 30 Junie - 7 Julie 2007. Ons wil vra dat julle die span wat deurgaan Mosambiek toe sal dra in julle gebede. Tradisionele godsdienste en die aanbidding van voorvader geeste is nog baie prominent in hierdie streek. Bid dat […]
Filed under: Kalender | No Comments »
[ June 24, 2007; 6:00 pm; ] Ons hou ‘n aand van celebration waartydens ons al die wonderlike dinge wat die Here vir ons in die kwartaal gegee het gaan vier. Diediens begin om 18:00 en sal by Laerskool Muldersdrif plaasvind. Kom vier saam met ons God se grootheid!!
Filed under: Kalender | No Comments »
[ June 10, 2007; ] Het jy seer, slegte gewoontes en “hang-up’s” in jou lewe? Worstel jy om oorwinning daaroor te kry of leef jy dalk nog in ontkenning daaroor deurdat jy dit onderdruk en ignoreer in jou lewe? As jy JA op een of albei die twee vrae kan antwoord dan is jy net soos ek en duisende ander […]
Filed under: Kalender | No Comments »
[ June 3, 2007; 10:00 am; ] Op 3 Junie bied ons ons Groei-oriëntering funksie (DG-2) aan wat handel oor geestelike versorging en verdieping. Kom skryf Sondae in by die Steunpunt
Filed under: Kalender | No Comments »