Wat is vas?

Hier is twee uitstekende artikels deur Rick warren en Dr. Bill Bright oor wat vas is, en hoe jy dit effektief kan toepas.
1. What is Fasting? (By Pastor Rick Warren)
2. Your personal guide to fasting & Prayer (By Dr. Bill Bright)
.

Sondag Dienste:”Survivor RSA” - 20 Mei

DAGBROKKIES:     “SURVIVOR RSA”
WEEK 3:
“Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.”
Dag 1:
Lees Psalm 42:2-3.
- In ’n woestynland soos die waarin die psalm geskryf is, kan dors ’n verskriklike ding wees. Dink aan ’n keer wat jy al regtig dors was. Dalk was jy al ’n hele […]

DG-1 (Gemeente-oriëntering)

[ July 22, 2007; 10:00 am; ] Om as vennoot aan te sluit by die Gemeente is dit nodig vir belangstellendes om ‘n Gemeente-oriënteringsfunksie (DG-1) by te woon. Ons volgende DG-1 funksie geskied op Sondag 22 Julie 2007 om 15:15. Meer inligting sal nader aan die tyd verstrek word. Kontak die kerkkantoor of kom besoek die Steunpunt op Sondae om jou plek […]

Gemeentekamp “Early Bird Special”

Ons jaarlikse Gemeentekamp (te Buffelspoort) vind plaas van 19-21 Oktober 2007. Dit beloof om ‘n Megakamp te wees en besprekings kan Sondae by die Steunpunt gemaak word. Plek is beperk so bespreek so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom!
BAIE BELANGRIK: Ons “Early Bird Special” verval 3 Junie 2007. […]

HERSTELL Launch

[ June 10, 2007; ] Het jy seer, slegte gewoontes en “hang-up’s” in jou lewe? Worstel jy om oorwinning daaroor te kry of leef jy dalk nog in ontkenning daaroor deurdat jy dit onderdruk en ignoreer in jou lewe? As jy JA op een of albei die twee vrae kan antwoord dan is jy net soos ek en duisende ander […]

Gemeente Leiers Ontwikkeling (Glo) aand

[ May 27, 2007; 6:00 pm; ] Alle HERSTEL-, BEDIENINGS- EN KLEINGROEPLEIERS word herinner aan ons volgende GLO-aand wat op 27 Mei 2007 plaasvind in die Laerskool Muldersdrift skoolsaal. Hierdie aand is spesiaal uitgesit vir ons leiers, omdat hulle so ‘n belangrik rol speel in die gemeente. Ons wil van ons kant af alle leiers toerus om as leier op persoonlike en […]

Sondag Dienste:”Survivor RSA” - 13 Mei

Smag jy na geluk? Dan is hierdie ‘n realiteitsreeks wat jy nie kan bekostig om te mis nie! Kom neem deel aan “Survivor RSA” en kom word ‘n “Soul Survivor”! Loop hierdie kans in ‘n miljoen mis op eie risiko!
DAGBROKKIES:     “SURVIVOR RSA”
WEEK 2:
“ Geseënd is dié wat treur want hulle sal vertroos word. Geseënd […]