DG-2 (Groei-Oriëntering) Funksie
[ June 3, 2007; 10:00 am; ] Op 3 Junie bied ons ons Groei-oriëntering funksie (DG-2) aan wat handel oor geestelike versorging en verdieping. Kom skryf Sondae in by die Steunpunt
Filed under: Kalender | No Comments »
[ June 3, 2007; 10:00 am; ] Op 3 Junie bied ons ons Groei-oriëntering funksie (DG-2) aan wat handel oor geestelike versorging en verdieping. Kom skryf Sondae in by die Steunpunt
Filed under: Kalender | No Comments »
[ April 22, 2007; ] Aangesien Ruimsig Gemeente geregistreer is as ‘n Artikel 21 Maatskappy, word ons volgens wet verplig om ons finansiële state, instem van nuwe direkteure, ens. voor te lê aan ons lede (Vennote) tydens ‘n Algemene Jaar Vergadering. Die lede kworum vir die vergadering is 10% van die stemgeregtigde lede/vennote van die Gemeente.
Hiermee wil […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Smag jy na geluk? Dan is hierdie ‘n realiteitsreeks wat jy nie kan bekostig om te mis nie! Kom neem deel aan “Survivor RSA” en kom word ‘n “Soul Survivor”! Loop hierdie kans in ‘n miljoen mis op eie risiko!
DAGBROKKIES:
WEEK 1:
“Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan […]
Filed under: Wats nuut | No Comments »
[ April 20, 2007 7:00 pm to April 21, 2007 7:00 pm. ] Wil jy uitvind hoe jy jou finansiële beplanning beter kan doen? Woon dan ons “Master your money” kursus by op Vrydag, 20 April, vanaf 19:00-21:00 sowel as Saterdag, 21 April, vanaf 08:00-12:00. By die Steunpunt is ‘n lys beskikbaar waar jy jou naam kan gaan opskryf. Hou dus 20 & 21 April oop!!!
Filed under: Kalender | No Comments »
[ April 19, 2007 to April 21, 2007. ] J-Kidz kamp word gehou die naweek van 19 - 21 April 2007 te Kromdraai Kampterrein. Kostes daaraan verbonde is slegs R250 per kind.
Ouers is verantwoordelik om die kinders self af te laai (Vrydagmiddag tussen 16:00 - 17:00) en te kom haal (Sondagmiddag na AGM 12:00-12:30). Kinders tussen die ouderdom van […]
Filed under: Kalender, J-Kidz | No Comments »
[ April 6, 2007; 8:00 am to 9:00 am. ] Goeie Vrydag 6 April is daar slegs een diens wat reeds om 8:00 begin.
Filed under: Wats nuut, Kalender | No Comments »