Posted on March 16th, 2007 by Francois
[ October 19, 2007 11:00 am to October 21, 2007 11:00 am. ] 19 tot 21 Oktober 2007: Jaarlikse Gemeentekamp te Buffelspoort
Dit beloof om ‘n Megakamp te wees en inskrywings sal binnekort oopgestel word. Verskillende groottes chalets en kampplek sal beskikbaar wees
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on March 16th, 2007 by Francois
[ April 20, 2007 7:00 pm to April 21, 2007 7:00 pm. ] Wil jy uitvind hoe jy jou finansiële beplanning beter kan doen? Woon dan ons “Master your money” kursus by op Vrydag, 20 April, vanaf 19:00-21:00 sowel as Saterdag, 21 April, vanaf 08:00-12:00. By die Steunpunt is ‘n lys beskikbaar waar jy jou naam kan gaan opskryf. Hou dus 20 & 21 April oop!!!
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on March 16th, 2007 by Francois
[ April 19, 2007 to April 21, 2007. ] J-Kidz kamp word gehou die naweek van 19 - 21 April 2007 te Kromdraai Kampterrein. Kostes daaraan verbonde is slegs R250 per kind.
Ouers is verantwoordelik om die kinders self af te laai (Vrydagmiddag tussen 16:00 - 17:00) en te kom haal (Sondagmiddag na AGM 12:00-12:30). Kinders tussen die ouderdom van […]
Filed under: Kalender, J-Kidz | No Comments »
Posted on March 16th, 2007 by Francois
[ April 6, 2007; 8:00 am to 9:00 am. ] Goeie Vrydag 6 April is daar slegs een diens wat reeds om 8:00 begin.
Filed under: Wats nuut, Kalender | No Comments »
Posted on March 7th, 2007 by Francois
[ March 10, 2007; 8:00 am to 12:00 pm. ] Ons uitreikprojek in Princess Crossing Gemeenskap het ‘n groot hupstoot gekry deur die aankoop van Plot 52 Main Reef Road waar FROM THE HEART CENTRE is. Die eerste fase van die droom is die kleuterskool en om hulle te help met van hulle behoeftes. Om die uitreikspan van Princess te help om ‘n […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 10, 2007; 4:00 pm; ] 10 Maart 20. As jy graag ‘n seminaar oor huwelikskonflik wil bywoon, vir jou eie huwelik of om jouself in ‘n beter posisie te stel om ander wat huwelikskonflik het beter te kan help, sit Saterdagoggend 10 Maart opsy. Verdere inligting sal op ‘n later stadium deurgegee word. Kontak gerus vir Johann Grobler by 082 […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 18, 2007; 6:00 pm; ] 18 Maart 2007: Aand van Celebration (Aanddiens)
Ons hou ‘n aand van celebration waartydens ons al die wonderlike dinge wat die Here vir ons in die kwartaal gegee het gaan vier. Nagmaal sal ook bedien word. Die diens begin om 18:00 en sal by Laerskool Muldersdrif plaasvind
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 18, 2007; 11:00 am to 12:00 pm. ] 18 Maart 2007: Groot doopgeleentheid
Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk. In tye van twyfel kyk ons dus terug na ons eie doop met die wete dat die Here ons werklik vrygemaak het van sonde, dat ek werklik ´n nuwe mens is […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 16, 2007 4:00 pm to March 18, 2007 4:00 pm. ] The Zone kamp (Jeugkamp) 16 - 18 Maart 2007.
Ons jeug gaan die naweek na Magalies Retreat om ‘n bietjie gees te vang. Die naweek gaan eerstens oor geestelike voeding vir ons jong siele, spanbou en spanwerk. Hulle gaan praat oor kommunikasie, stres en konflikbeheer en nog vele meer! Vir die hoërskool-jeug wat nie die naweek […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 26th, 2007 by Francois
[ March 23, 2007 4:00 pm to March 25, 2007 4:00 pm. ] 23 - 25 Maart 2007: Huweliks verrykings naweek.
Kom luister na Jan Brand wat praat oor die tema “Wie is eerste?” Die seminaar sal plaasvind by Black Eagle Gaste Huis en beloop R650 per paar. Kontak vir André (082 826 1570) of Theonette (072 150 5882) vir verdere inligting.
BAIE BELANGRIK: As jy graag […]
Filed under: Kalender | No Comments »