Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 10, 2007; 4:00 pm; ] 10 Maart 20. As jy graag ‘n seminaar oor huwelikskonflik wil bywoon, vir jou eie huwelik of om jouself in ‘n beter posisie te stel om ander wat huwelikskonflik het beter te kan help, sit Saterdagoggend 10 Maart opsy. Verdere inligting sal op ‘n later stadium deurgegee word. Kontak gerus vir Johann Grobler by 082 […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 18, 2007; 6:00 pm; ] 18 Maart 2007: Aand van Celebration (Aanddiens)
Ons hou ‘n aand van celebration waartydens ons al die wonderlike dinge wat die Here vir ons in die kwartaal gegee het gaan vier. Nagmaal sal ook bedien word. Die diens begin om 18:00 en sal by Laerskool Muldersdrif plaasvind
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 18, 2007; 11:00 am to 12:00 pm. ] 18 Maart 2007: Groot doopgeleentheid
Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk. In tye van twyfel kyk ons dus terug na ons eie doop met die wete dat die Here ons werklik vrygemaak het van sonde, dat ek werklik ´n nuwe mens is […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 27th, 2007 by Francois
[ March 16, 2007 4:00 pm to March 18, 2007 4:00 pm. ] The Zone kamp (Jeugkamp) 16 - 18 Maart 2007.
Ons jeug gaan die naweek na Magalies Retreat om ‘n bietjie gees te vang. Die naweek gaan eerstens oor geestelike voeding vir ons jong siele, spanbou en spanwerk. Hulle gaan praat oor kommunikasie, stres en konflikbeheer en nog vele meer! Vir die hoërskool-jeug wat nie die naweek […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 26th, 2007 by Francois
[ March 23, 2007 4:00 pm to March 25, 2007 4:00 pm. ] 23 - 25 Maart 2007: Huweliks verrykings naweek.
Kom luister na Jan Brand wat praat oor die tema “Wie is eerste?” Die seminaar sal plaasvind by Black Eagle Gaste Huis en beloop R650 per paar. Kontak vir André (082 826 1570) of Theonette (072 150 5882) vir verdere inligting.
BAIE BELANGRIK: As jy graag […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 21st, 2007 by Francois
[ February 26, 2007; ] Vanaf Maandag 26 Februarie tot Vrydag 2 Maart sal die kerkkantoor gesluit wees terwyl ons oppak en trek na ons nuwe kantore. Die nuwe adres vanaf 1 Maart 2007 is Geldingstraat 487, Poortview. Ons kontak nommers, faksnommer en e-pos adresse bly onveranderd
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 21st, 2007 by Francois
[ February 25, 2007; 5:30 pm; ] 25 Februarie om 17:30 vir 18:00 by Lungile Huisteater (Totiusstraat 90, Poortview)
Die HERSTELL-program, gebaseer op die Celebrate Recovery program van die Saddleback Community Church in Amerika, vervul die geestelike en emosionele behoeftes van Ruimsig en omgewing, wat nodig het om te herstel van verslawing of selfs seerkry wat al beleef is. As u wonde, […]
Filed under: Kalender | No Comments »
Posted on February 21st, 2007 by Francois
[ February 25, 2007; 8:10 am; ] Wie is die Heilige Gees? Is jy bewus van die geweldige krag in jou? Lewe jy in God se kragveld? Kom vind die antwoorde op hierdie vrae en sommer baie meer! Begin Sondag 8:30 en 10:10 by Laerskool Muldersdrif.
NS: “Oggend Brokkies” is dagstukkies wat meer in diepte kyk na die […]
Filed under: Kalender | No Comments »