Posted on February 4th, 2010 by Francois
Ons benodig nie jou geld nie…..Ons soek jou werkende hande.
Jerusalem Kids hou hul aktiwiteite elke maandag Vanaf 14:00-16:00 in die rekreasie sentrum in la goi straat krugersdorp wes.Ons bied ’n program aan wat gewoonlik vloei van lekker speel op die veld , lessie of dvd kyk,arts en crafts en laastens gebed en […]
Filed under: Uitreik | No Comments »
Posted on February 4th, 2010 by Francois
Golang Educational Outreach werk al 8 jaar met die kinders van die Zandspruit plakkerskamp. Ons visie is om kinders se lewe holisties aan te raak en met die genade van Jesus, verligting, pret en heling te bring in die daagliks chaos en gebrokenheid waarin hul hulself bevind. Ons doen dit deur weeklikse sport, kultuur, […]
Filed under: Uitreik | No Comments »
Posted on November 19th, 2009 by Francois
October 31 was a day to remember in the history of Zandspruit, as She continues along Her path of transformation and reconciliation. About 300 children aged 6 to 18 as well as many parents flocked to the Emthonjeni Community Centre, who played host to the first ever dedicated Sport’s Day for the community’s children. Golang […]
Filed under: Uitreik | No Comments »
Posted on October 20th, 2009 by Francois
Die foto’s van die Princess Opknap Uitreik is beskikbaar hier op die website. Click hier vir die res…
Filed under: Uitreik | 1 Comment »
Posted on October 14th, 2009 by Francois
[ October 18, 2009; ] CanCare het besluit om die “Walk against Breast Cancer” te ondersteun wat Sondag, 18 Oktober, by die Johannesburgse Dieretuin plaasvind en wil graag jou en jou gesin (kinders ook welkom) nooi om saam met ons die 5km-roete te kom stap!
Besoek gerus www.ithembawalkathon.co.za vir meer inligting en om sommer klaar te registreer vir die oggend! […]
Filed under: Kalender, Uitreik | No Comments »
Posted on October 12th, 2009 by Francois
Ingrid Herbst en Pieter Swart en sowat 15 medewerkers van Ruimsig het hulleself gegee vir die kinders van die gemeenskap en op Saterdag 16 September ‘n speletjies dag aangebied wat 200 kinderharte bly gemaak het.
Hier is fotos van die dag:
Click hier vir die res van die foto’s…
Filed under: Uitreik, J-Kidz | No Comments »
Posted on October 6th, 2009 by Francois
Ons het die naweek van 27/09 tydens ons gesinsdiens kennis gemaak met Dirk en Taletha Coetsee van Petra-Kollege. Galasiërs 6:2 het hopelik in ons lyf gaan sit hierdie week - ons dra weer met nuwe ywer die mense in ons huis se laste. Ruimsig het gewys daar is ‘n kind in almal van […]
Filed under: Uitreik | 1 Comment »
Posted on October 6th, 2009 by Francois
Ruimsig se nutsmanne en bouers het gewys wat in hulle steek en het gestewel en gespoor opgedaag vir die groot opknap. Duisend dankies aan Johan van Zyl wat die leiding geneem het saam met bouers, elektrisiëns, loodgieters en handlangers wat gehelp het om die lewe vir Rina en haar personeel makliker te maak. […]
Filed under: Uitreik | 1 Comment »
Posted on October 6th, 2009 by Francois
Nog 50 kinders het hierdie vakansie elke oggend opgewonde na die gemeenskapsentrum toe gekom om aan die vakansie “skool” deel te neem. Dit was ‘n skool met ‘n verskil!
Dankie aan die 5 medewerkers van Ruimsig wat hulleself vir die kinders gegee het laasweek
Filed under: Uitreik | No Comments »
Posted on October 6th, 2009 by Francois
[ October 6, 2009; 3:00 pm; ] Ingrid Herbst en Pieter Swart en sowat 15 medewerkers van Ruimsig het hulleself gegee vir die kinders van die gemeenskap en op Saterdag 16 September ‘n speletjies dag aangebied wat 200 kinderharte bly gemaak het.
GESOEK: Nog medewerkers om, na die hupstoot van die speletjiedag, vir Rachelle Leibrandt en Chantelle Ferns Maandagmiddae tussen […]
Filed under: Kalender, Uitreik | No Comments »