Kersfees by Ruimsig Gemeente

ONTHOU daar is GEEN DIENS 24 Desember nie, maar wel ’n Kersdiens op 25 Desember om 09:00.

Neem ook kennis dat die Kerkkantoor gesluit sal wees van 26 Desember tot 2 Januarie.  Daar is dus geen in-persoon diens op 31 Desember nie.

Daar is weer ’n in-persoon diens op 7 Januarie 2024 om 09:00.

In ’n noodgeval kan daar gebruik gemaak word van ons “Pastorale Noodlyn” 082 889 9730.

January 21, 2022

Narratiewe Begroting 2022

Kliek hier om die pdf dokument af te laai