June 30, 2020

Die Halfpadmerk – Ruimsig Gemeente dienste in Julie

Môre is die 1ste Julie.  Dit beteken ons is halfpad deur 2020, maar ek glo vir meeste van ons voel dit of […]
June 22, 2020

DIE TERUGKEER VAN DIE VERLORE SEUN

DIE TERUGKEER VAN DIE VERLORE SEUN Wat beteken die Rembrandt skildery vir my vandag? Toe ek hierdie Rembrandt skildery vir die eerste […]
June 18, 2020

J-Kidz

J-Kidz MOSES (26 Julie 2020) Ons begin met Moses se lewensverhaal. Hy sou op die einde God se volk uit slaverny red […]
June 15, 2020

Doen die lewe met dankbaarheid…

Hallo almal! Ek vertrou dat dit goed gaan met julle almal! Doen die lewe met dankbaarheid… dis ons refleksie en challenge vir […]
June 9, 2020

SPIDER-MAN

Hallo almal, Soos julle seker al agtergekom het hou ek baie van flieks. Nog een van die flieks wat ’n groot impak […]
June 5, 2020

Wanneer kan ons met “Kerk” begin?

As dit van Ruimsig Gemeente afhang…is die antwoord: ONMIDDELLIK!!!, maar hierdie is ‘n komplekse vraag en die antwoord daarop verskil afhangende van […]
June 4, 2020

Doen die lewe

Tony Robbins het gesê:  “In life, lots of people know what to do, but few people actually do what they know.  Knowing […]
June 2, 2020

Kleingroep bespreek EKERK se OPENBARING HERBESOEK IN KORONATYD

Ruimsig Gemeente begin Woensdag, 3 Junie 2020, met EKERK se OPENBARING HERBESOEK IN KORONATYD in ons Kleingroepe.  Ons wil jou saam nooi […]
June 2, 2020

THE LONE RANGER

Hallo almal, Winter is besig om stadig maar seker in te kruip. Een van my kinderdae heroes was die Lone Ranger.  Ek […]