Kersfees by Ruimsig Gemeente

ONTHOU daar is GEEN DIENS 24 Desember nie, maar wel ’n Kersdiens op 25 Desember om 09:00.

Neem ook kennis dat die Kerkkantoor gesluit sal wees van 26 Desember tot 2 Januarie.  Daar is dus geen in-persoon diens op 31 Desember nie.

Daar is weer ’n in-persoon diens op 7 Januarie 2024 om 09:00.

In ’n noodgeval kan daar gebruik gemaak word van ons “Pastorale Noodlyn” 082 889 9730.

December 15, 2020

Desember dienste

Hallo almal, Wat ‘n roller coaster jaar!!   Ons het vinniger deur die levels van Lockdown beweeg as wat ‘n Oos-Rand street racer deur sy […]
October 11, 2020

Kom ons wees eerlik… 2020 was ‘n Non-Event gewees

Aangesien 2020 ‘n Non-Event is gaan Ruimsig Gemeente weer hierdie jaar Non-Event T-hemde verkoop, sodat jy ten minste kan sê: “I GOT […]
September 29, 2020

Die wag is verby!

Die wag is verby en ek kan nie meer wag om almal weer in lewende lywe te sien nie.  Ons is op […]
September 28, 2020

Ouerskap vir elke ouderdom (Opnames en PowerPoints)

Wat ‘n voorreg om saam met elke ouer dieper te kon reis na hoe om beter ouers te kan wees. Ons sien uit […]
September 4, 2020

Jy word genooi om saam Nagmaal te gebruik

Alternatief laai die pdf hier af
September 1, 2020

POTHOLES

Dis Lentedag, die winter is verby, of so sê die kalender, mens is nie altyd meer seker oor die weer nie.  Met […]
August 31, 2020

Drive-trough Nagmaal (6 September)

In ons lewensreis is ons almal op pad iewers heen, máár loop ons met ’n bewustheid van Jesus se teenwoordigheid? Of is […]
August 25, 2020

Jabes se gebed

Ons is in ’n tydperk van gebed, en vir die laaste 3 weke, is daar verskeie sake waarvoor ons spesifiek bid in […]
August 18, 2020

Waar is jou fokus? Op God of jou probleme?

Petrus skryf vir ons in 1 Petrus 5:7: “Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.” Dit vat meer […]
August 11, 2020

Ek is meer werd as wat my storie kan vertel…

“Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak….ek is meer werd as wat my storie kan vertel…”  Dit is die woorde […]
August 4, 2020

‘N GESINDHEID IS AANSTEEKLIK!

July 28, 2020

Die pad vorentoe… Ruimsig Gemeente dienste

Hallo almal, Dit was gister presies vier maande gelede toe Suid-Afrika onder #LockdownSA geplaas is.  Suid Afrika het toe 927 gevalle en […]