Kersfees by Ruimsig Gemeente

ONTHOU daar is GEEN DIENS 24 Desember nie, maar wel ’n Kersdiens op 25 Desember om 09:00.

Neem ook kennis dat die Kerkkantoor gesluit sal wees van 26 Desember tot 2 Januarie.  Daar is dus geen in-persoon diens op 31 Desember nie.

Daar is weer ’n in-persoon diens op 7 Januarie 2024 om 09:00.

In ’n noodgeval kan daar gebruik gemaak word van ons “Pastorale Noodlyn” 082 889 9730.

December 18, 2019

Kom deel die “Goeie Nuus”!

Aangesien Kerstyd ‘n tyd van samesyn is, is dit een van die kere in die jaar waar daar geen J-Kidz of Unite360 […]
October 3, 2019

Spasies waar jy kan connect die 4de kwartaal

Ruimsig Gemeente is geroep om spasies te skep waar God met mense kan connect en, deur die werking van die Heilige Gees, […]
October 3, 2019

Skenk bloed… Wees die verskil!

Kom skenk bloed – 20 Oktober 09:30-12:30 in die personeelkamer. Wees die verskil en word ‘n gereelde bloedskenker. Requirements for donation are: Weigh […]
October 2, 2019

Doop geleentheid 17 Nov om 08:30

Die doop is ´n simboliese handeling wat die Here vir ons gee as gawe om ons geloof mee te versterk.  In tye […]
July 11, 2019

Ruimsig Gemeente Groei-Ritmes

Klik hier om boekie af te laai Elke mens lewe volgens ‘n unieke ritme en ons lewens is dikwels in boksies gedeel:  […]
May 28, 2019

Kerk buite die boks

Met die reeks “Kerk buite die boks” wil ons graag kerk unpack en buite die boks daarna begin kyk. Ons wil jou […]
April 11, 2019

Paasnaweek: U, Here, is my hoop

Kom vier Paasfees saam met ons!  Nooi ook jou vriende en familie. Ruimsig Gemeente se Paasnaweek: 19 April – Goeie Vrydag (Erediens […]
March 27, 2019

Geleenthede waar jy kan connect!

08:30-09:30 Erediens-spasie  09:30-10:00 Kuier-spasie  10:00-11:00 Addisionele spasies (Sien onder vir datums en ander inligting)  J-Kidz en J-Gen word tydens die 08:30-09:30 en 10:00-11:00 […]
March 6, 2019

Bring Sondag, 10 Maart, kontant saam en ondersteun ‘n goeie saak!

Wat is ‘n Muskathlon?     POPUP benodig R10 000 om ‘n persoon van die straat die nodige opleiding te gee om van […]
January 21, 2019

Kleingroep Uitnodiging

Kleingroeplewe Kleingroeplewe maak dat kerklewe meer word as net ‘n Sondagdiens. Dit skep die geleentheid om betekenisvolle verhoudinge aan te knoop, ondersteuning […]
January 20, 2019

Mosambiek Produkte te koop (10 Februarie)

Kom koop Sondag, 10 Februarie, Maroela Olie, Cashew Neute en Moringa Kapsules wat deur die Mosambiek gemeenskappe geproduseer word.  Die inkomste gaan […]