2 September 2017 Dag Stap by Eagles Cove

Is jy besig om ‘n empire te bou of ‘n legacy te los?
August 28, 2017
GEE om op 12 November (Skenk bloed / Bring kos)
October 26, 2017

2 September 2017 Dag Stap by Eagles Cove

Dit is 06:00 en ons kry mekaar by Pine Haven om die dag te begin.

Na ons kortliks verdwaal het is ons om 07:30 voor die hek en ontmoet met Jaques wat ons breedvoerig inlig oor die roetes en die omgewing, moets en die moenies en natuurlik die leer!

Die weer was perfekte stapweer, koel in die oggend, maar sommer gou-gou was dit heerlik en ons span van 10 grootmense en 4 kinders was op volspoed leer toe. By die leer aangekom het emosies gewissel van “wow!” tot “oooooohh no!”

Klik hier vir fotos en res van die storie